LOADING ...

Vernietig Jouself

Song info

"Vernietig Jouself" (2008)

"Vernietig Jouself" Videos

Vernietig Jouself
Vernietig Jouself
Fokofpolisiekar - Vernietig Jouself | Live at Music Experience
Fokofpolisiekar - Vernietig Jouself | Live at Music Experience
Fokofpolisiekar - "Vernietig Jouself"
Fokofpolisiekar - "Vernietig Jouself"
Fokofpolisiekar
Fokofpolisiekar
Fokofpolisiekar - Vernietig jouself + Hemel op die platteland
Fokofpolisiekar - Vernietig jouself + Hemel op die platteland
Vernietig Jouself (Live)
Vernietig Jouself (Live)
Fokofpolisiekar - Vernietig Jouself (Live @ Oppikoppi Bewilderbeast 2013)
Fokofpolisiekar - Vernietig Jouself (Live @ Oppikoppi Bewilderbeast 2013)
Fokofpolisiekar - "Vernietig Jouself"
Fokofpolisiekar - "Vernietig Jouself"
Fokofpolisiekar : Vernietig Jouself & Hemel op die plateland
Fokofpolisiekar : Vernietig Jouself & Hemel op die plateland
Fokofpolisiekar
Fokofpolisiekar
Fokofpolisiekar - Vernietig Jouself rocksmith rhythm version
Fokofpolisiekar - Vernietig Jouself rocksmith rhythm version
Fokofpolisiekar - Vernietig Jouself (tweede vers)
Fokofpolisiekar - Vernietig Jouself (tweede vers)
Fokofpolisiekar - Vernietig Jouself - live @MelkwegAmsterdamOfficial 🇳🇱 17 June 2023
Fokofpolisiekar - Vernietig Jouself - live @MelkwegAmsterdamOfficial 🇳🇱 17 June 2023
@Fokofpolisiekarband brings us Vernietig Jouself live from our Velvet Vault! 🔥🎸🤘🏻 #punkrock
@Fokofpolisiekarband brings us Vernietig Jouself live from our Velvet Vault! 🔥🎸🤘🏻 #punkrock
Fokofpolisiekar - Fokofpolisiekar
Fokofpolisiekar - Fokofpolisiekar
Fokofpolisiekar - vernietig jouself live London 2011
Fokofpolisiekar - vernietig jouself live London 2011
Fokofpolisiekar-Vernietig jouself cover
Fokofpolisiekar-Vernietig jouself cover
Fokofpolisiekar
Fokofpolisiekar
Fokofpolisiekar
Fokofpolisiekar
fokofpolisiekar
fokofpolisiekar

Lyrics

Kom ons sing oor kuier op Stellenbosch
met rooiwyn en sigarette sit ons in 'n minimumveiligheidstronk
kom ons sing oor presteer in 'n sisteem van gehoorsaamheid
kom ons sing oor jou verleppende persoonlikheid
vernietig jouself
daar is 'n drang in my, 'n instinktiewe haat
vir instansies van die bewussyn, konditioneer my
die bybel van pyn
ons almal pak die kole ons almal stook die vuur
ons almal bou die mure wat idees bestry
ons is die rebelle wat misluk het
ons almal kak die rels uit waaraan ons almal verstik het
vernietig jouself
dis moeilik om die kettings af
hulle maak dit aan ons binnegoed vas
dis moeilik om die kettings af te breek


Albums has song "Vernietig Jouself"