LOADING ...

Tygerberg Vliegtuig

Song info

"Tygerberg Vliegtuig" (2008)

"Tygerberg Vliegtuig" Videos

Fokofpolisiekar - Tygerberg Vliegtuig
Fokofpolisiekar - Tygerberg Vliegtuig
Fokofpolisiekar - Tygerberg Vliegtuig
Fokofpolisiekar - Tygerberg Vliegtuig
Top Tracks - Fokofpolisiekar
Top Tracks - Fokofpolisiekar
Fokofpolisiekar - Tygerberg Vliegtuig (Live @ Oppikoppi Bewilderbeast 2013)
Fokofpolisiekar - Tygerberg Vliegtuig (Live @ Oppikoppi Bewilderbeast 2013)
Tygerberg Vliegtuig
Tygerberg Vliegtuig
Park Acoustics Fokofpolisiekar - Tygerberg Vliegtuig 26 January 2014
Park Acoustics Fokofpolisiekar - Tygerberg Vliegtuig 26 January 2014
Fokofpolisiekar : Tygerberg Vliegtuig
Fokofpolisiekar : Tygerberg Vliegtuig
Fokofpolisiekar - Tygerberg vliegtuig
Fokofpolisiekar - Tygerberg vliegtuig
All Tracks - Fokofpolisiekar
All Tracks - Fokofpolisiekar
FokofPolisieKar
FokofPolisieKar
Fokofpolisiekar - Kirstenbosch 2019
Fokofpolisiekar - Kirstenbosch 2019
Fokofpolisiekar
Fokofpolisiekar
Watkykjy interview Francois Van Coke (Fokofpolisiekar)
Watkykjy interview Francois Van Coke (Fokofpolisiekar)
soloman5k
soloman5k
Fokofpolisiekar - Antibiotika
Fokofpolisiekar - Antibiotika
fokofpolisiekar
fokofpolisiekar
Fokofpolisiekar - 10 Years Later Tour
Fokofpolisiekar - 10 Years Later Tour
fokofpolisiekar
fokofpolisiekar
Fokofpolisiekar- Zürich Switzerland 25st August
Fokofpolisiekar- Zürich Switzerland 25st August
Fokofpolisiekar - Topic
Fokofpolisiekar - Topic

Lyrics

As 'n vliegtuig sou kon val bo-op Tygerberg vanaand
sou ek al my voornemings oorweeg
dis makliker om in te gee voor die tradisiemasjien my kom haal
dis die gevoel van iets moet breek, dis die ingeboude vrees
ek's gebore met 666 op my kop getattoeer
ek probeer net vasklou aan wie ek is
dis op die tv en dis in my brein
dis aaklig om te sien hoe die skaap-mentaliteit ons kry
ons almal werk saam aan afrikaanse amerika
algemene denkdisfunksie lees net mooi en volg dan
die instruksies wat hul vir ons gee
werk, trou en kinders kry en moontlik dan aan depressie ly
iemand moet vra hoekom
ons almal vrek alleen
ek probeer net vasklou aan wie ek is


Albums has song "Tygerberg Vliegtuig"