Song info
"Maak Of Braak" Videos
Lyrics
Tuisgemaakte sosialewapen, onbekende handgebare ,
dooie mense maak asof hulle my ken.
in die begrafplaas waar ek bly, lag al die geraamtes vir my,
maar hulle is onbewus, dat ek stuk vir stuk, my hart by my keel afdruk!
drink nou hierdie bloed van my, dis al wat ek het wat jy kan kry,
ek het spesiaal my are vir jou oopgesny.
se net dit lyk mooi .
die ewige kind agter in my kop, bewe benoud
en krap oop sy toegestikte mond,
nes stilgebore babas huil ek nie, oor die onregverdigheid
van die lewe nie, niemand lewe rerig nie.
ek het al my kos en geheime opgegooi,
se net dit lyk mooi, s net dit lyk mooi.
ek het al daai fokkin' kak gesluk, myself probeer verdrink,
se net dit lyk mooi, se net ek is mooi.
paniekbevange, angstig en alleen,
prins van donkerte ek dien myself alleen!
- 0 Bản dịch
Hiện tại chưa có lời dịch cho bài hát này. Bạn hãy là người đầu tiên chia sẻ lời dịch cho bài hát này nhé !
Đăng lời dịchAlbums has song "Maak Of Braak"
Singles
14 songs
- Dagdronk 2013
- Fokofpolisiekar 2008
- Maak Of Braak 2008
- Vernietig Jouself 2008
- As Jy Met Vuur Speel, Sal Jy Brand 2008
- Verklaar 2008
- Komma 2017
- Tygerberg Vliegtuig 2008
- Hemel Op Die Platteland 2008
- Parkiebank, herfs 2017 2017
- Ek Skyn (Heilig) 2019
- Ons Is Die Virus 2020
- Raak Siek, Raak Gesond 2020
- Stfu 2020
Singles
28 songs
- Hemel Op Die Platteland 2008
- Fokofpolisiekar 2008
- Dagdronk 2013
- Dagdronk 2013
- Fokofpolisiekar 2008
- Tygerberg Vliegtuig 2008
- Parkiebank, herfs 2017 2017
- Maak Of Braak 2008
- Maak Of Braak 2008
- As Jy Met Vuur Speel, Sal Jy Brand 2008
- Vernietig Jouself 2008
- As Jy Met Vuur Speel, Sal Jy Brand 2008
- Vernietig Jouself 2008
- Verklaar 2008
- Komma 2017
- Komma 2017
- Verklaar 2008
- Tygerberg Vliegtuig 2008
- Hemel Op Die Platteland 2008
- Ek Skyn (Heilig) 2019
- Parkiebank, herfs 2017 2017
- Ek Skyn (Heilig) 2019
- Ons Is Die Virus 2020
- Raak Siek, Raak Gesond 2020
- Stfu 2020
- Ons Is Die Virus 2020
- Raak Siek, Raak Gesond 2020
- Stfu 2020
Recent comments