LOADING ...

As Jy Met Vuur Speel, Sal Jy Brand

Song info

"As Jy Met Vuur Speel, Sal Jy Brand" (2008)

"As Jy Met Vuur Speel, Sal Jy Brand" Videos

As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand
As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand
As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand (Live)
As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand (Live)
As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand Vinyl
As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand Vinyl
Fokofpolisiekar - As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand Hidden Track (In Die Anus Eerste)
Fokofpolisiekar - As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand Hidden Track (In Die Anus Eerste)
Verklaar
Verklaar
As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand
As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand
Top Songs - Fokofpolisiekar
Top Songs - Fokofpolisiekar
Fokofpolisiekar - Fokofpolisiekar
Fokofpolisiekar - Fokofpolisiekar
Fokofpolisiekar - As jy met vuur speel sal jy brand - Classical Guitar Cover - Fingerstyle
Fokofpolisiekar - As jy met vuur speel sal jy brand - Classical Guitar Cover - Fingerstyle
Fokofpolisiekar
Fokofpolisiekar
Maak of Braak
Maak of Braak
Sweet 16 (Live)
Sweet 16 (Live)
Hemel Op Die Platteland
Hemel Op Die Platteland
Fokofpolisiekar- Sy soek die in die
Fokofpolisiekar- Sy soek die in die
Tygerberg Vliegtuig
Tygerberg Vliegtuig
Fokofpolisiekar - Maak Of Braak
Fokofpolisiekar - Maak Of Braak
Vernietig Jouself
Vernietig Jouself
FoKofPoLiSiEkAR
FoKofPoLiSiEkAR
Vernietig Jouself
Vernietig Jouself
Brand Suid-Afrika (Live)
Brand Suid-Afrika (Live)

Lyrics

Elke oggend is ek in die hel,
ek word wakker en die vlamme brand my vel.
sal ek ooit rerig kan opstaan,
en nie my bed mis nie?

gee my alkahol,
gee my 'n lewe,
gee vir my raad,
vir my 'n rede,
sodat ek kan opstaan,
verlore gebore.

en elke keer as ek glimlag,
raak dit net swaarder,
kan ek ophou lewe na vandag?
en als is weg,
draai jou ander skouer dan's
als reg.

hoekom raak ek so kwaad?
ek vind ek raak so kwaad,
en ek skree "god!"
maar dit is niks werd nie.
daar is iets beeldskoon in die donker nag,
daar is iets beeldskoon in die donker nag,
daar is iets beeldskoon in die donker nag,
daar is iets beeldskoon...
daar is iets beeldskoon in die nag!


Albums has song "As Jy Met Vuur Speel, Sal Jy Brand"