LOADING ...

Vir Altyd

Song info

"Vir Altyd" (2018)

"Vir Altyd" Videos

Joshua na die Reën- Vir Altyd © This video may only be played via YouTube
Joshua na die Reën- Vir Altyd © This video may only be played via YouTube
Joshua na die Reën
Joshua na die Reën
Vir altyd (Lirieke)
Vir altyd (Lirieke)
Joshua na die Reën - Die Wêreld Binne My
Joshua na die Reën - Die Wêreld Binne My
Popular Videos - Joshua na die Reën
Popular Videos - Joshua na die Reën
Joshua na die Reën - Voshaarnooi (Ballade vir 'n Enkeling)
Joshua na die Reën - Voshaarnooi (Ballade vir 'n Enkeling)
VIR ALTYD - Trailer (Lokprent)
VIR ALTYD - Trailer (Lokprent)
LEN MULLER (ft. Joshua na die Reën) - 'Vir Die Een Wat Geval Het'
LEN MULLER (ft. Joshua na die Reën) - 'Vir Die Een Wat Geval Het'
Joshua na die Reën - Lig op die Horison © This video may only be played via YouTube
Joshua na die Reën - Lig op die Horison © This video may only be played via YouTube
Joshua na die Reën - Laat Die Wind My Neem
Joshua na die Reën - Laat Die Wind My Neem
Danel se Wals - Josua na die Reën
Danel se Wals - Josua na die Reën
Josua na die reen
Josua na die reen
Joshua na die Reën - Alles gee © This video may only be played via YouTube
Joshua na die Reën - Alles gee © This video may only be played via YouTube
Joshua na die reen
Joshua na die reen
Top Tracks - Joshua na die Reën
Top Tracks - Joshua na die Reën
Joshua na die reën
Joshua na die reën
Lizandra Winter Feat. Joshua na die Reën- Until Love
Lizandra Winter Feat. Joshua na die Reën- Until Love
Popular Videos - Joshua na die Reën
Popular Videos - Joshua na die Reën
Joe Foster - In die Reën Vir Jou
Joe Foster - In die Reën Vir Jou
Josua Na Die Reen - Die Wêreld Binne My (Lirieke)
Josua Na Die Reen - Die Wêreld Binne My (Lirieke)

Lyrics

Ligblou skakerings, van dagbreek is weereens tweede prys
Iewers mis ek uit op dagbreek saam met jou.
Die kleure verander
Alleenheid liganker uit die see
En vertrek op reis om weer by jou te wees

Ooh
Vir altyd is n lang tyd om te leef sonder jou
Vir altyd is n lang tyd om te lewe sonder jou

Die lewe se stroom laat my wonder
Is daar ooit 'n kans dat ek genoeg sal wees
Dat ons dit sal maak.
Nog altyd gedink dis te min om net te swoeg en niks te leer
En ek weet daars iets in jou wat dit ook weet

Ooh
Vir altyd is n lang tyd om te leef sonder jou
Vir altyd is te min tyd om te lewe saam met jou

Ooh
Vir altyd is te min tyd om te leef saam met jou
Vir altyd is te min tyd om te leef saam jou
Vir altyd is te min tyd om te leef saam met jou
Vir altyd is te min tyd om te leef saam met jou.

Iewers in vir altyd wag my dagbreek saam met jou


Albums has song "Vir Altyd"