LOADING ...

Laat Die Wind My Neem

Song info

"Laat Die Wind My Neem" (2017)

"Laat Die Wind My Neem" Videos

Joshua na die Reën - Laat Die Wind My Neem
Joshua na die Reën - Laat Die Wind My Neem
Joshua na die Reën- Vir Altyd
Joshua na die Reën- Vir Altyd
Joshua na die Reën - Vanuit die Wolk
Joshua na die Reën - Vanuit die Wolk
LEN MULLER (ft. Joshua na die Reën) - 'Vir Die Een Wat Geval Het'
LEN MULLER (ft. Joshua na die Reën) - 'Vir Die Een Wat Geval Het'
Joshua na die Reën - Laat Die Wind My Neem - 17 Sept 2018
Joshua na die Reën - Laat Die Wind My Neem - 17 Sept 2018
Joshua na die Reën - Die Wêreld Binne My
Joshua na die Reën - Die Wêreld Binne My
Joshua na die Reën
Joshua na die Reën
Joshua na die Reën - Lig op die Horison
Joshua na die Reën - Lig op die Horison
Day 4 #21daylockdownchallenge Laat die wind my neem Joshua Na Die Reën
Day 4 #21daylockdownchallenge Laat die wind my neem Joshua Na Die Reën
Waar's Jy
Waar's Jy
Soos Altyd (feat. Lizandra Winter)
Soos Altyd (feat. Lizandra Winter)
Vlieërs (feat. Joshua Na Die Reen)
Vlieërs (feat. Joshua Na Die Reen)
Joshua na die Reën
Joshua na die Reën
Varsity Sing: Lig op die horison
Varsity Sing: Lig op die horison
Lizandra Winter feat. Joshua na die Reën - Ek wil vir jou
Lizandra Winter feat. Joshua na die Reën - Ek wil vir jou
Joshua na die reën
Joshua na die reën
Sekelmaan
Sekelmaan
Joshua na die Reën - Voshaarnooi (Ballade vir 'n Enkeling)
Joshua na die Reën - Voshaarnooi (Ballade vir 'n Enkeling)
Joshua na die reën
Joshua na die reën
Lizandra Winter Feat. Joshua na die Reën- Until Love
Lizandra Winter Feat. Joshua na die Reën- Until Love

Lyrics

Blind, is my oe dan blind
Dit wat ek hoop in myself, kon ek nêrens vind
Lees, in 'n hart wat breek
Is dit wat ek wys, wat ek werklik wil wees?

Breek my hart oop, laat dit reen
Soms moet mens eers sterf om werklik te kan leef
Strooi my vrees dan oor die see
Laat die wind my neem, laat die wind my neem

Soms wil ek net loop
Waar die velde in my groen is die lig vol hoop
Maar in die droogte, in die oe te kyk
Oh, leer my die kuns om te staan deur tyd

Breek my hart oop, laat dit reen
Soms moet mens eers sterf om werklik te kan leef
Strooi my vrees dan oor die see
Laat die wind my neem, laat die wind my neem

Deel van my sal kyk
En dit wat ek sien en vergeet, dit vergaan in tyd
En dan kom die stilte, wat my deurgaans volg
Dit wat my terughou, sal ek moet agterlos

Breek my hart oop, laat dit reen
Soms moet mens eers sterf om werklik te kan leef
Strooi my as dan oor die see
Laat die wind my neem, laat die wind my neem


Albums has song "Laat Die Wind My Neem"