LOADING ...

Die Wêreld Binne My

Song info

"Die Wêreld Binne My" (2017)

"Die Wêreld Binne My" Videos

Joshua na die Reën - Die Wêreld Binne My
Joshua na die Reën - Die Wêreld Binne My
Joshua Na Die Reën performs "Die Wereld Binne My"
Joshua Na Die Reën performs "Die Wereld Binne My"
Die wêreld binne my (Lirieke)
Die wêreld binne my (Lirieke)
Joshua na die Reën - Die Wêreld Binne My - Album
Joshua na die Reën - Die Wêreld Binne My - Album
Top Songs - Joshua na die Reën
Top Songs - Joshua na die Reën
Joshua na die Reën - Laat Die Wind My Neem
Joshua na die Reën - Laat Die Wind My Neem
Music videos
Music videos
Joshua na die Reën - Lig op die Horison
Joshua na die Reën - Lig op die Horison
Joshua na die Reën- Vir Altyd
Joshua na die Reën- Vir Altyd
Joshua na die Reën
Joshua na die Reën
Joshua na die Reën Onderhoud
Joshua na die Reën Onderhoud
Joshua en Kurt
Joshua en Kurt
Joshua na die Reën - Vanuit die Wolk
Joshua na die Reën - Vanuit die Wolk
“Die wêreld binne Afrikaans” - Joshua na die Reën
“Die wêreld binne Afrikaans” - Joshua na die Reën
Die wêreld binne my.
Die wêreld binne my.
Rough Covers, Episode 14.1 - "Die Wêreld Binne My" by Joshua na die Reën
Rough Covers, Episode 14.1 - "Die Wêreld Binne My" by Joshua na die Reën
Joshua na die reën
Joshua na die reën
Vlieërs (feat. Joshua Na Die Reen)
Vlieërs (feat. Joshua Na Die Reen)
Die talentvolle Joshua na die reën live in studio #OpKantoor.
Die talentvolle Joshua na die reën live in studio #OpKantoor.
Lizandra Winter Feat. Joshua na die Reën- Until Love
Lizandra Winter Feat. Joshua na die Reën- Until Love
Joshua na die Reën
Joshua na die Reën

Lyrics

Ek leer jou ken
en jou hart word die speelplek
die vlaktes waar ek saam met jou loop
Ek in jou en jy in my

Ek wens ek kon
jou die jare wys
waar ek alleen was en tyd het my gevorm Sonder jou

Ek voel ʼn stukkie leemte in my sy
as ek terug dink aan die tyd
Hoe ook al ek val ek sal nooit kwyn
want my hart het geweet dis jy

Ek is gebou, jy is gebou
en die wêreld binne my is in afwagting oor jou
Kom hardloop deur my woude
kom swem hier in my see
Wees somer oor my berge
want dis hier waar jy regeer
ek in jou en jy in my

Ek leer jou ken
Hoe verkleur jou seisoene
Hoe verander jy die koers waarin ek vaar
Om te bly wag
waarheen ek en jy nog saam sal gaan
Ek in jou en jy in my

As ek terugdink aan die tyd
Hoe ook al ek val ek sou nooit kwyn
Want my hart het geweet dis jy

Ek is gebou, Jy is gebou
en die wêreld binne my is in afwagting oor jou
Kom hardloop deur my woude
Kom swem hier in my see
Wees somer oor my berge
want dis hier waar jy regeer

Ek is gebou

Oohh Oohh

Albums has song "Die Wêreld Binne My"