LOADING ...

Sommer

Song info

"Sommer" (2017)

"Sommer" Videos

Geraldine Scholtz - Sommer
Geraldine Scholtz - Sommer
Sommer
Sommer
Geraldine Scholtz
Geraldine Scholtz
GeraldineScholtzVEVO
GeraldineScholtzVEVO
Geraldine Scholtz - Topic
Geraldine Scholtz - Topic
Geraldine Scholtz - Mis
Geraldine Scholtz - Mis
Geraldine Scholtz - Iemand
Geraldine Scholtz - Iemand
Geraldine Scholtz - Iemand (Radio Tour Diary)
Geraldine Scholtz - Iemand (Radio Tour Diary)
Geraldine Scholtz - Holy Ground | Acoustic Cover
Geraldine Scholtz - Holy Ground | Acoustic Cover
Mis
Mis
Frauenpower den ganzen Sommer! 💪🏽🏋🏼‍♀️| TOP 10 SAISONHIGHLIGHTS German Beach Tour 2022
Frauenpower den ganzen Sommer! 💪🏽🏋🏼‍♀️| TOP 10 SAISONHIGHLIGHTS German Beach Tour 2022
Lekker Songs
Lekker Songs
willie
willie
Ich befrage Bürger zu Kanzler-Kandidat Friedrich Merz !?
Ich befrage Bürger zu Kanzler-Kandidat Friedrich Merz !?
Michelle
Michelle
Nuut
Nuut
Geraldine B   Ek Kan Jou Liefde Sien
Geraldine B Ek Kan Jou Liefde Sien
Sommer
Sommer
Sommer wie damals (KI-unterstützt)
Sommer wie damals (KI-unterstützt)
Sommer
Sommer

Lyrics

Sien my raak
Sal jy my hart ook gesond kan maak
Soveel wat jy nog nie weet nie
Dalk is jy net nie gereed nie
Ek kan jou net nie vergeet nie

Maak my reg
Geen medisyne kan dit nou meer veg
Dit word net sterker en nog sterker
Geen kuur kan nou meer werk en
Ek het oorgegee aan jou

Sommer voel ek dinge wat ek nog nooit wou nie
Sommer kom daar niemand anders naby jou nie
Maar ek is hier en jy is nie
Sommer soek ek jou net hier
Sommer die beheer verloor oor alles van my
Sommer wil ek meer hê as wat ek van jou kry
Maar Sommer is nie rede nie
Sommer is nie rede nie

Hou net op
Ek wil so graag hierdie pyn laat stop maar
Maar ek's verslaaf aan al jou omgee
Hoe jy my 'n rede bly gee
Om te veg vir wat ek soek

Sommer voel ek dinge wat ek nog nooit wou nie
Sommer kom daar niemand anders naby jou nie
Maar ek is hier en jy is nie
Sommer soek ek jou net hier
Sommer die beheer verloor oor alles van my
Sommer wil ek meer hê as wat ek van jou kry
Maar Sommer is nie rede nie
Sommer is nie rede nie

Sommer is nie rede nie
Skilpad dra nie vere nie

Albums has song "Sommer"