Song info
"Iemand" Videos
Lyrics
Daar's liefde agter elke hoek
Dalk loop ek net in sirkels soek
Al lank na die perfekte een vir my
Daai iemand wat my laat vergeet
Dat my hart al so seer gebreek was
Weet ek voel jou iewers hier naby
Stap uit die skaduwee
Ek wil vir jou my hart kan gee
Hoe mis jy iemand wie jy nog nie ontmoet het
Ek soek daai iemand
My storie uit 'n boek
En ek weet jy is daar
'n Man soos my pa
So ek vra hoe mis jy iemand?
Iemand wie jy nog nie ontmoet het nie
Ek droom gereëld oor hoe ons praat
Oor ons en oor die dinge wat ons eendag
Saam wil sien en saam wil doen
Hande vashou onder maanlig
Koffie drink tot laat die aande
Hou daarvan as jy my voorkop soen
Stap uit die skaduwee
Ek wil vir jou my hart kan gee
Hoe mis jy iemand wie jy nog nie ontmoet het
Ek soek daai iemand
My storie uit 'n boek
En ek weet jy is daar
'n Man soos my pa
So ek vra hoe mis jy iemand?
Iemand wie jy nog nie ontmoet het nie
Iemand wie jy nog nie ontmoet het nie
Ek voel jou in die skadu
Hoe mis jy iemand wie jy nog nie onmoet het
Ek soek daai iemand my storie uit 'n boek
En ek weet jy is daar
'n Man soos my pa
So ek vra hoe mis jy iemand?
Iemand wie jy nog nie ontmoet het nie
Iemand wie jy nog nie ontmoet het nie
- 0 Bản dịch
Hiện tại chưa có lời dịch cho bài hát này. Bạn hãy là người đầu tiên chia sẻ lời dịch cho bài hát này nhé !
Đăng lời dịchAlbums has song "Iemand"
Singles
3 songs
Recent comments