Song info
"Mis" Videos
Lyrics
Jou gesien en jou gesoek
Jou gekry net vir my
Saam gegroei, saam verlief
Toe verloor, Als verby
Die eerste keer het my hart verloor
Eerste keer het ek gehuil daaroor
Ek was nog altyd bitter bang daarvoor
En ek mis jou en ek mis alles wou
Nog soveel langer bou
Aan alles wat daar was
En ek mis jou en ek mis alles nou
Raak ek ontslae van al die pyn
Soos die mis voor die son verdwyn
My gehelp en my geleer
Opgelig maar opgee
Jou gewys wie ek is
Nou verby, Bly jou mis
Die eerste keer het my hart verloor
Eerste keer het ek gehuil daaroor
Ek was nog altyd bitter bang daarvoor
En ek mis jou en ek mis alles wou
Nog soveel langer bou
Aan alles wat daar was
En ek mis jou en ek mis alles nou
Raak ek ontslae van al die pyn
Soos die mis voor die son verdwyn
Jou gesien, jou gesoek
Jou gekry net vir my
Saam gegroei, saam verlief
Toe verloor, Als verby
En ek mis jou en ek mis alles wou
Nog soveel langer bou
Aan alles wat daar was
En ek mis jou en ek mis alles nou
Raak ek ontslae van al die pyn
Soos die mis voor die son verdwyn
Soos die mis voor die son verdwyn
- 0 Bản dịch
Hiện tại chưa có lời dịch cho bài hát này. Bạn hãy là người đầu tiên chia sẻ lời dịch cho bài hát này nhé !
Đăng lời dịchAlbums has song "Mis"
Singles
3 songs
Recent comments