Daar is wat sny soos woorde gesê in die oomblik wat jou seermaak. Ek wens ek kan als reg doen, elke dag, oomblik net beter raak. As die ou van seerkry weer so in die lug rondhang.
Dit breek my elke seer, elke traan, elke keer keer wat ek jou misverstaan. dit eet my (dit eet my) Dit my (dit skeer my) Ek smeek my.
Dit breek my deur keer, elke traan, elke seer seer seer wat val op jou wang, sal ek regmaak, heelmaak. Asb my.
Ek nog altyd ek kon 'n wag voor my mond sit as ons baklei. Want so soos ek vir jou is, is ek spyt oor wat ek sê as ons stry. Ek wens ek kan nou alles terug weer na die begin.
Dit breek my weer seer, elke traan, elke keer keer wat ek jou misverstaan. dit eet my (dit eet my) Dit skeer my (dit my) Ek vergewe my.
Dit breek my deur elke keer, traan, elke seer seer wat daar val op jou wang, sal ek regmaak, heelmaak. Asb my.
Want dis swaardra, hier binne, swaardra, hier my. Want dis swaardra, hier binne, swaardra, binne my. dit breek my hart. Ja dis swaardra, hier binne, swaardra, hier binne my. Want dit breek my hart. Ja dis swaardra, hier binne, swaardra, binne my. dit breek my hart.
Dit breek my weer seer, elke traan, elke keer keer wat ek jou misverstaan. dit eet my (dit eet my) Dit my (dit skeer my) Ek smeek my(vergewe my)
Dit breek my deur elke keer, traan, elke seer seer seer wat val op jou wang, sal ek regmaak, heelmaak. Asb my.