Daar is niks wat sny soos woorde in die oomblik wat jou seermaak. Ek ek kan als reg doen, elke dag, elke oomblik net beter raak. As die ou van seerkry weer so in die lug rondhang.
Dit breek my elke seer, elke traan, keer keer keer wat ek jou misverstaan. dit eet my (dit eet my) Dit my (dit skeer my) Ek smeek my.
Dit breek my deur keer, elke traan, elke seer seer wat daar val op jou wang, sal ek regmaak, heelmaak. Asb my.
Ek wens nog ek kon 'n wag voor my mond sit as ons baklei. so lief soos ek vir jou is, is ek spyt oor wat ek sê as ons stry. Ek ek kan nou alles terug draai weer na die begin.
Dit breek my weer elke seer, traan, elke keer keer wat ek jou misverstaan. dit eet my (dit eet my) Dit skeer my (dit my) Ek smeek my.
Dit breek my elke keer, elke traan, seer seer seer wat daar val op jou wang, sal ek regmaak, heelmaak. Asb my.
Want dis swaardra, hier binne, swaardra, hier my. dis swaardra, hier binne, swaardra, hier binne my. Want dit breek my hart. Ja dis swaardra, binne, swaardra, hier binne my. Want dit breek my hart. Ja dis swaardra, hier binne, swaardra, binne my. Want dit my hart.
Dit breek my elke seer, elke traan, keer keer keer wat ek jou misverstaan. dit eet my (dit eet my) Dit skeer my (dit my) Ek smeek my(vergewe my)
Dit breek my elke keer, elke traan, elke seer seer wat daar val op jou wang, sal ek regmaak, heelmaak. Asb my.