Song info
"Swart Vere" Videos
Lyrics
Lirieke:
as blomme soos ou foto's bruin word
as die kamerkombers ineenstort
het ek en my een op mekaar uitgemis
maar weet ek nou dat jy myne is
as die reënweer soos swaar sterre daal
as mense soos monsters mekaar aanval
het ek en my een amper mekaar uitgewis
maar weet ek nou dat jy myne is
jy is jonk in hierdie weergawe van ons
maar soek my
ek het al my mooi verloor in die son
maar soek my in my swart vere
as geboue soos ou soldate lê
as almal weer die dood van 'n goeie man wil hê
is ons 'n wind wat nooit sal rus
en weet ek nou dat jy myne is
as fonteine soos vuurwerke skiet
as Die Here die hele plek uitgiet
onderstebo, sal ek jou nog mis
en weet ek nou dat jy myne is
- 0 Bản dịch
Hiện tại chưa có lời dịch cho bài hát này. Bạn hãy là người đầu tiên chia sẻ lời dịch cho bài hát này nhé !
Đăng lời dịchAlbums has song "Swart Vere"
Singles
19 songs
- Hartaanval 2017
- Nat Straat 2020
- Londen (Volkleur) 2020
- Gly 2020
- Swart Vere 2020
- As Dit Weer Reën 2020
- Simonstad 2020
- Stem in Die Wind 2020
- Slot Van Die Paarl 2020
- Uitsoek 2020
- Stroomop 2020
- Die Rivier 2019
- Blou 2019
- Lenie Blou III 2019
- Koma (As Ek Hier Uit Kan Kom) 2019
- Storm 2019
- Kar in Die Reën 2019
- Gaan Huistoe, Ek Kom Nou 2019
- Skemer (Maria) 2019
Recent comments