Ek wonder tree het ons deur geloop hoeveel take in a shop gedoen Ek wonder nagte het ons deur boer gejol hoeveel keer het ek probeer jou langs te soen
En ek wonder hoeveel het ek ons was alleen hoeveel wou ek net cozy raak as dit buite reen En hoeveel van chicken pies het ons by BP gaan koop as ons uit die new-bar slip effens en effens dronk
En dink jy dit is as jy so vir my kyk met jou oë so soos die see In dorpstraat teater, by a spesiaal net vir ons het ek my in 'n song vir jou gegee
En hier lê ons spore, in die grond Deur plein en deur tollies en in die geure van jou al was ek twintig, en 'n bootjie, in die see weet ek jy het my van die liefde weet ek jy het my van die liefde
In elke straat in is 'n gedig deur ons in elke blaar, 'n happy song in elke paatjie lê jou woorde die reen verdwyn ook iewers heen En ek hoeveel nagte het jy gaan sonder om te groet hoeveel keer moes ek met jou praat 'n lem in my En keer was daar stilte as ek jou stem so graag wou en hoeveel keer was woorde, onnodig deur geboor?
En jy dit is legal as jy so vir my kyk met jou oë so soos die see In teater, by a tafeltjie spesiaal net vir ons het ek my in 'n song vir jou gegee
En lê ons spore, diep in die grond Deur plein en deur tollies en in die van jou mond al was ek twintig, en 'n bootjie, in die see weet ek jy het my van die liefde weet ek jy het my van die liefde
En dink jy dit is as jy so vir my kyk met jou oë so beautiful die see In dorpstraat teater, by a net vir ons twee het ek my in 'n song vir jou gegee
En lê ons spore, diep in die grond Deur plein straat en deur en in die geure van jou al was ek twintig, en 'n bootjie, doeloos in die weet ek jy het my van die liefde weet ek jy het my van die liefde