LOADING ...

Soen Die Reën

Song info

"Soen Die Reën" (2017)

"Soen Die Reën" Videos

Soen die reën - Jak de Priester met Steve Hofmeyr
Soen die reën - Jak de Priester met Steve Hofmeyr
Soen die reën (feat. Steve Hofmeyr)
Soen die reën (feat. Steve Hofmeyr)
Soen die Reën Jak de Priester met Steve Hofmeyr
Soen die Reën Jak de Priester met Steve Hofmeyr
Soen die Reen / Steve & Jak
Soen die Reen / Steve & Jak
Soen Die Reen
Soen Die Reen
Jak de Priester
Jak de Priester
Soen die Reën
Soen die Reën
Jak de Priester
Jak de Priester
Gerhard Kotze
Gerhard Kotze
Jak de Priester - Album 10 (Full Album)
Jak de Priester - Album 10 (Full Album)
Jak de Priester top songs
Jak de Priester top songs
Jak de Priester - 15 Jaar (Full Album)
Jak de Priester - 15 Jaar (Full Album)
Drankensberge Liefde
Drankensberge Liefde
Top Songs - Jak de Priester
Top Songs - Jak de Priester
Jak de Priester - Sally Williams Nougat (Full Album)
Jak de Priester - Sally Williams Nougat (Full Album)
Mix - Jak de Priester
Mix - Jak de Priester
Jak de Priester - Topic
Jak de Priester - Topic
Roer Jou Voete
Roer Jou Voete
Vriendskap Se Water
Vriendskap Se Water
Jak de Priester
Jak de Priester

Lyrics

Ek wonder hoeveel tree
het ons deur Stellenbosch geloop
hoeveel take in a coffee shop gedoen
Ek wonder hoeveel nagte
het ons deur mystic boer gejol
hoeveel keer het ek probeer jou langs bohemia te soen

En ek wonder hoeveel nagte
het ek gewens ons was alleen
hoeveel keer wou ek net cozy raak
as dit buite begin reen
En hoeveel van daai chicken pies
het ons by BP garage gaan koop
as ons honger uit die new-bar slip
effens moeg en effens dronk

En dink jy dit is legal
as jy so vir my kyk
met jou oë so beautiful soos die see
In dorpstraat teater, by a tafeltjie
spesiaal net vir ons twee
het ek my hart in 'n song vir jou gegee

En hier lê ons spore, diep in die grond
Deur plein straat en deur tollies
en in die geure van jou mond
al was ek skaars twintig,
en soos 'n bootjie,
doeloos in die see
weet ek jy het my van die liefde geleer
weet ek jy het my van die liefde geleer

In elke straat in Stellenbosch
is 'n gedig deur ons geskryf
in elke eike blaar, 'n happy song
in elke afdraai paatjie
lê jou woorde soos die reen
herinnering verdwyn ook iewers heen
En ek wonder hoeveel nagte
het jy gaan slaap sonder om te groet
hoeveel keer moes ek met jou voicemail praat
'n lem in my gemoed
En hoeveel keer was daar stilte
as ek jou stem so graag wou hoor
en hoeveel keer was daar woorde,
onnodig deur hart geboor?

En dink jy dit is legal
as jy so vir my kyk
met jou oë so beautiful soos die see
In dorpstraat teater, by a tafeltjie
spesiaal net vir ons twee
het ek my hart in 'n song vir jou gegee

En hier lê ons spore, diep in die grond
Deur plein straat en deur tollies
en in die geure van jou mond
al was ek skaars twintig,
en soos 'n bootjie,
doeloos in die see
weet ek jy het my van die liefde geleer
weet ek jy het my van die liefde geleer

En dink jy dit is legal
as jy so vir my kyk
met jou oë so beautiful soos die see
In dorpstraat teater, by a tafeltjie
spesiaal net vir ons twee
het ek my hart in 'n song vir jou gegee

En hier lê ons spore, diep in die grond
Deur plein straat en deur tollies
en in die geure van jou mond
al was ek skaars twintig,
en soos 'n bootjie,
doeloos in die see____
weet ek jy het my van die liefde geleer
weet ek jy het my van die liefde geleer


Albums has song "Soen Die Reën"

Singles

Singles

  1 songs
Singles

Singles

  1 songs