LOADING ...

Sal Jy Bly

Song info

"Sal Jy Bly" (2018)

"Sal Jy Bly" Videos

Theuns Jordaan - Sal Jy Bly Lyrics
Theuns Jordaan - Sal Jy Bly Lyrics
Sal jy bly.....  with love to my beautiful wife
Sal jy bly..... with love to my beautiful wife
Theuns Jordaan - Sal Jy Bly
Theuns Jordaan - Sal Jy Bly
Sal Jy Bly
Sal Jy Bly
Theuns Jordaan Net voor die storm kom
Theuns Jordaan Net voor die storm kom
Teuns jordaan
Teuns jordaan
Sal Jy Bly
Sal Jy Bly
"Soos Bloed" Theuns Jordaan
"Soos Bloed" Theuns Jordaan
Sal J Bly   Theuns Jordaan
Sal J Bly Theuns Jordaan
Theuns Jordaan - Sal jy bly
Theuns Jordaan - Sal jy bly
Theuns Jordaan Medley: Soos Bloed / Sal Jy Bly / Roeper
Theuns Jordaan Medley: Soos Bloed / Sal Jy Bly / Roeper
Theuns Jordaan - By Jou
Theuns Jordaan - By Jou
Theuns Jordaan -  Skipskop
Theuns Jordaan - Skipskop
Theuns Jordaan & Juanita du plessis: Ek sal
Theuns Jordaan & Juanita du plessis: Ek sal
Beautiful in Beaufort Wes   Theuns Jordaan
Beautiful in Beaufort Wes Theuns Jordaan
Sal jy bly - Theuns Jordaan Cover
Sal jy bly - Theuns Jordaan Cover
All Tracks - Theuns Jordaan
All Tracks - Theuns Jordaan
Sal jy bly - theuns jordaan. Cover J.p vd merwe
Sal jy bly - theuns jordaan. Cover J.p vd merwe
Kitaarles - Sal jy bly - Theuns Jordaan - Cover
Kitaarles - Sal jy bly - Theuns Jordaan - Cover
Refentse - Sal Jy? (Lewendige Opname)
Refentse - Sal Jy? (Lewendige Opname)

Lyrics

My voete stap al jare lank, soos 'n rigtingwyser op die Noordwes pad.
Met 'n brief in my hand, al die pad van Wolmaransstad.
Ek voel al die ink uit die brief uittap.
Ek ruik haar hare as ek saans gaan slaap.
My ou houthuis, ver van Wolmaransstad.
Sal jy bly, vir 'n appel en 'n ei?
Al skuur die maan ons weg.
Bly my hart na jou toe trek.
Sal jy bly, vir 'n plaas met 'n ou houthuis?
Al bly die skuld teen ons deure klop.
Sal jy trou in 'n ou wit rok, met my?
Die nagte raak koud maar ek bly aanry.
Veral as die tronke so verby my gly.
Maar ek klou net vas, aan die brief van Wolmaransstad.
Aan die ou houthuis is 'n ou sink deur.
In stilte val ek op my knieë neer.
Daar was donderweer, en daar staan Lillie, voor my.

Sal jy bly, vir 'n appel en 'n ei?
Al skuur die maan ons weg.
Bly my hart na jou toe trek.

Sal jy bly, vir 'n plaas met 'n ou houthuis?
Al bly die skuld teen ons deure klop.
Sal jy trou in 'n ou wit rok, met my?

Maar Lillie, jou trane, laat my verlang na die ou, ou dae.
Toe ons die strate van die bo toe rooi kon verf, bloedrooi verf.
Sal jy bly, vir 'n appel en 'n ei?
Al skuur die maan ons weg.
Bly my hart na jou toe trek.

Sal jy bly, vir 'n plaas met 'n ou houthuis?
Al bly die skuld teen ons deure klop.
Sal jy trou in 'n ou wit rok, met my?
Sal jy bly?


Albums has song "Sal Jy Bly"