LOADING ...

By Jou

Song info

"By Jou" (2018)

"By Jou" Videos

Theuns Jordaan - By Jou
Theuns Jordaan - By Jou
Jou asem (Lirieke)
Jou asem (Lirieke)
Jou Huis - Elvis Blue & Theuns Jordaan
Jou Huis - Elvis Blue & Theuns Jordaan
Bring jou hart na die Karoo
Bring jou hart na die Karoo
Deur die winters - Theuns Jordaan
Deur die winters - Theuns Jordaan
Skaakspel - Theuns Jordaan
Skaakspel - Theuns Jordaan
Jou Asem (Live)
Jou Asem (Live)
"Soos Bloed" Theuns Jordaan
"Soos Bloed" Theuns Jordaan
Theuns Jordaan Net voor die storm kom
Theuns Jordaan Net voor die storm kom
Beautiful in Beaufort Wes   Theuns Jordaan
Beautiful in Beaufort Wes Theuns Jordaan
Darling / Baby Blue / Green Green Grass of Home / Islands in the Stream (Live)
Darling / Baby Blue / Green Green Grass of Home / Islands in the Stream (Live)
Sal jy bly.....  with love to my beautiful wife
Sal jy bly..... with love to my beautiful wife
Theuns Jordaan - Sal Jy Bly Lyrics
Theuns Jordaan - Sal Jy Bly Lyrics
Dozi - Tussen Jou En My
Dozi - Tussen Jou En My
Theuns Jordaan & Juanita du plessis: Ek sal
Theuns Jordaan & Juanita du plessis: Ek sal
Bring Jou Hart (Live)
Bring Jou Hart (Live)
"HART VOL DROME" - Theuns & Juanita
"HART VOL DROME" - Theuns & Juanita
Theuns Jordaan - Sal Jy Bly
Theuns Jordaan - Sal Jy Bly
Gebed / Why Me Lord (Live)
Gebed / Why Me Lord (Live)
Beautiful In Beaufort-Wes (Live)
Beautiful In Beaufort-Wes (Live)

Lyrics

Ek dink vanaand
Aan elke oomblik saam met jou
Wat ek aan vashou
En hoe die wereld sonder jou
Vir my te leeg raak
Jy's al wat sin maak
Dit die moeite werd maak

So bly vanaand
Tot die ritme van jou hart
En myne saam praat
Tot jou spore in die sand
Met myne een raak
Ons drome vol raak
Dis al wat saak maak

KOOR:
By jou By jou
Is my weet en my waarheid
Is my lewe veraltyd
En n leef tyd geanker aan jou
By jou By jou
Is die plek waar ek rus kry
Iemand anders as net jy
Sal in alles genoeg wees vir my

So jy moet weet
Teen die einde van die dag
Sal ek nog daar wees
En as die tye moeilik raak
Vir jou n rots wees
Jou weg kruip plek wees
Dit als vir jou wees

KOOR

Ek sal jou veilige vesting wees
Elke dag vir jou
N skuil plek wees

KOOR
(Iemand anders as net jy
sal in als kan genoeg wees vir my )


Albums has song "By Jou"