LOADING ...

Liefde Uit Die Oudedoos

Song info

"Liefde Uit Die Oudedoos" (2016)

"Liefde Uit Die Oudedoos" Videos

Liefde Uit Die Oudedoos (Live)
Liefde Uit Die Oudedoos (Live)
Karen Zoid en Neil Sandilands- Liefde uit die oude doos
Karen Zoid en Neil Sandilands- Liefde uit die oude doos
Koos Kombuis   Liefde Uit Die Oude Doos   Lyrics
Koos Kombuis Liefde Uit Die Oude Doos Lyrics
Karen Zoid
Karen Zoid
Liefde Uit Die Oude Doos
Liefde Uit Die Oude Doos
Liefde uit die oudedoos (Accoustic)
Liefde uit die oudedoos (Accoustic)
Liefde uit die oudedoos Karen Zoid cover
Liefde uit die oudedoos Karen Zoid cover
Karen Zoid
Karen Zoid
Karin Zoid
Karin Zoid
Karen Zoid
Karen Zoid
Karen Zoid
Karen Zoid
oudedoos
oudedoos
Karen Zoid
Karen Zoid
Karen Zoid - Vir Liefde
Karen Zoid - Vir Liefde
Karen zoid
Karen zoid
Karen, Zoid
Karen, Zoid
TOE DIE WÊRELD STIL GAAN STAAN - Karen Zoid feat. Neil Sandilands & Early B
TOE DIE WÊRELD STIL GAAN STAAN - Karen Zoid feat. Neil Sandilands & Early B
KAREN ZOID - VIR JOU
KAREN ZOID - VIR JOU
LOVE IS A WEAPON - karen zoid
LOVE IS A WEAPON - karen zoid
Fokofpolisiekar / Francois van Coke / Karen Zoid
Fokofpolisiekar / Francois van Coke / Karen Zoid

Lyrics

Ek wil lewe in jou skaduwee, ek wil jou blik oor alles voel
Elke oggend as die son opkom, oor my bed en kas en stoel
Ek wil weet net wie en wat jy is, ek wil jou fyn maal op die wal
Ek wil jou rook soos goeie kruie uit die diepste, diepste dal
Ek wil saamgaan op jou strooptog, ek wil deel in jou psigose
Kuns is edel, kuns is boos, kuns is nogtans skadeloos

Ek het 'n suster net soos jy. Sy dwaal rond in ou, ou gange
Die hemel is in LSD. Die hel ook as jy my vra
Die paragrawe wat jy brei, is 'n trui vir Mamma Afrika
Ek wil jou rondwys in my hart, maar jy mag dit nie onthou nie
Die knoppie is op pause, maar my boude is nie blou nie
Kuns is edel, kuns is boos, kuns is nogtans Goddeloos

Dis 'n bitterbessie dagbreek, dis 'n uitroep komma-punt
Mabalel is huistoe, want sy mis haar eie kind
Ek wens ek kon jou teken met 'n koukie of 'n kwas
Ek wens ek kon onthou hoekom ek so bewerig was
Ek wens ek kon jou oopskryf, met my balpunt pen behaag
Ek wens ons kon saam wakker word in 'n youth hostel in Praag

God is edel, God is boos, God is nogtans skadeloos


Albums has song "Liefde Uit Die Oudedoos"