LOADING ...

Karoonag

Song info

"Karoonag" (2016)

"Karoonag" Videos

Coenie de Villiers & Lucas Maree - Karoonag
Coenie de Villiers & Lucas Maree - Karoonag
Coenie De Villiers - Karoonag
Coenie De Villiers - Karoonag
'Karoonag'
'Karoonag'
Karoonag (Live)
Karoonag (Live)
Republiek van Zoid Afrika: Jan Blohm en Karen Zoid - Groen Trui
Republiek van Zoid Afrika: Jan Blohm en Karen Zoid - Groen Trui
Francois van Coke & Karen Zoid - Toe vind ek jou
Francois van Coke & Karen Zoid - Toe vind ek jou
Karen Zoid en Snotkop - Dis n Land
Karen Zoid en Snotkop - Dis n Land
Coenie de Villiers - Karoonag
Coenie de Villiers - Karoonag
Karen Zoid - Sonvanger
Karen Zoid - Sonvanger
Republiek van Zoid-Afrika: Carike Keuzenkamp en Karen Zoid - Byeboerwa
Republiek van Zoid-Afrika: Carike Keuzenkamp en Karen Zoid - Byeboerwa
Danielle Dankaert - Karoonag
Danielle Dankaert - Karoonag
El Clasico   Karoonag
El Clasico Karoonag
19  Karoonag
19 Karoonag
Coenie de Villiers - Karoonag (liriekvideo)
Coenie de Villiers - Karoonag (liriekvideo)
Engel Hemel op Tafelberg
Engel Hemel op Tafelberg
Karen Zoid & Lianie May - Jy soen my nie meer nie
Karen Zoid & Lianie May - Jy soen my nie meer nie
Republiek van Zoid Afrika: Rocco de Villiers en Karen Zoid met Tango for two saints
Republiek van Zoid Afrika: Rocco de Villiers en Karen Zoid met Tango for two saints
Karoonag  - PNHS Boys ensemble
Karoonag - PNHS Boys ensemble
Coenie de Villiers and Steve Hofmeyr - "DAAR's 'n PLEK" - Properly Synched and with Afrikaans lyrics
Coenie de Villiers and Steve Hofmeyr - "DAAR's 'n PLEK" - Properly Synched and with Afrikaans lyrics
Wonder Bo Wonder - Coenie de Villiers ft Die Heuwels Fantasties
Wonder Bo Wonder - Coenie de Villiers ft Die Heuwels Fantasties

Lyrics

As die nag sy baadjie toeknoop oor die veld
en die diereriem sy blink tot teen die skerpioen laat lê;
as die tweeling en die kreef
kotteljons oor Beaufort-Wes
en die maan sy beker skink oor Graaff-Reinet

Ruik jy katbos en kambro
as dit reën in die Kleinkaroo
My hantamwind
My optelkind
vanaand

Ruik jy katbos en kambro
as dit reën in die Kleinkaroo
My hantamwind
My optelkind
vanaand, hier vanaand

In die môre as dit blou word
en die amber wolke roer as die son sy eerste lig
oor die bitterboela stoot;
as die trein by Noupoort fluit
en dit wegraak in die wind
en 'n tolbos iewers vaswaai teen die rant

Ruik jy katbos en kambro
as dit reën in die Kleinkaroo
My hantamwind
My optelkind
vanaand

Ruik jy katbos en ruik jy kambro
as dit reën in die Kleinkaroo
My hantamwind
My optelkind
vanaand, hier vanaand

Ruik jy katbos en ruik jy kambro
as dit reën in die Kleinkaroo
My hantamwind
My optelkind
vanaand

Ruik jy katbos en ruik jy kambro
as dit reën in die Kleinkaroo
My hantamwind
My optelkind
vanaand, by my vanaand


Albums has song "Karoonag"

Singles

Singles

  81 songs