LOADING ...

Lief Vir Jou

Song info

"Lief Vir Jou" (2019)

"Lief Vir Jou" Videos

Juanita du Plessis - Lief vir jou (OFFICIAL MUSIC VIDEO)
Juanita du Plessis - Lief vir jou (OFFICIAL MUSIC VIDEO)
Dankie vir jou liefde - Juanita du Plessis (OFFICIAL MUSIC VIDEO)
Dankie vir jou liefde - Juanita du Plessis (OFFICIAL MUSIC VIDEO)
Juanita du Plessis - Ek is lief vir jou!
Juanita du Plessis - Ek is lief vir jou!
Juanita du Plessis - Mengelmoeskardoes (OFFICIAL MUSIC VIDEO)
Juanita du Plessis - Mengelmoeskardoes (OFFICIAL MUSIC VIDEO)
Juanita du Plessis - Lief vir Jou
Juanita du Plessis - Lief vir Jou
Die Kontrak | Juanita du Plessis - Dankie vir jou liefde
Die Kontrak | Juanita du Plessis - Dankie vir jou liefde
Aidam-John & Lil' Willy - Hier By Jou (Official Music Video)
Aidam-John & Lil' Willy - Hier By Jou (Official Music Video)
Tyd Vir Omdraai
Tyd Vir Omdraai
Juanita lief vir jou
Juanita lief vir jou
Juanita. Lief vir jou.
Juanita. Lief vir jou.
Jesus Hou My Was
Jesus Hou My Was
Ek's Lief Vir Jou
Ek's Lief Vir Jou
Lief vir jou(Kid-K)
Lief vir jou(Kid-K)
Bokka ek is nog lief vir jou!
Bokka ek is nog lief vir jou!
Wat Van Liefde?
Wat Van Liefde?
Mengelmoeskardoes (Remix)
Mengelmoeskardoes (Remix)
Baba ek is lief vir jou 😍
Baba ek is lief vir jou 😍
51 Wees lief vir jou eie
51 Wees lief vir jou eie
By Jesus Se Voete
By Jesus Se Voete
Jou Skaduwee (Live)
Jou Skaduwee (Live)

Lyrics

Jy't jou hele hart aan my toevertrou.
Dis die mooiste geskenk tussen my en jou, en ek sal alles doen om jou gelukkig te maak.
Jy hoef nooit te wonder hoe ek voel.
Want my hele hart is vir jou bedoel.
Ek wil hê die hele wêreld moet weet.
Oor die weie vlaktes, oor die kranse wat 'n antwoord gee, na die hoogste hemel wil ek skree ek is lief vir jou.
So lief vir jou.
Mag elke eggo jou herinner dat jy nooit vergeet.
Mag jy onthou en altyd weet ek is lief vir jou.
So lief vir jou.
Ons sal nooit kan weet wat môre bring, maar dis 'n lewenslied wat ons saam kan sing.
Kom ons gaan haal, elke ster wat wink.
Ek sal elke dag sê dat jy dit hoor, want sonder jou by my bly niks meer oor.
Ek wil hê, die hele wêreld moet weet.
Oor die weie vlaktes, oor die kranse wat 'n antwoord gee, na die hoogste hemel wil ek skree ek is lief vir jou.
So lief vir jou.
Mag elke eggo jou herinner dat jy nooit vergeet.
Mag jy onthou en altyd weet ek is lief vir jou.
So lief vir jou.
So lief vir jou...

Albums has song "Lief Vir Jou"