LOADING ...

Kies Jou Weer

Song info

"Kies Jou Weer" (2018)

"Kies Jou Weer" Videos

Kies Jou Weer
Kies Jou Weer
Juanita du Plessis - Ek is lief vir jou!
Juanita du Plessis - Ek is lief vir jou!
Sien Jou Weer
Sien Jou Weer
Juanita Du Plessis -  Dis Tyd (Official Music Video)
Juanita Du Plessis - Dis Tyd (Official Music Video)
'n Handjie Vol Van Jou
'n Handjie Vol Van Jou
Opstaan!
Opstaan!
Partykeer
Partykeer
Jy Is En Bly My Kind
Jy Is En Bly My Kind
Wat Van Liefde?
Wat Van Liefde?
Langenhoven
Langenhoven
Gaan Nêrens
Gaan Nêrens
Lepellê
Lepellê
Tingeling
Tingeling
Ek Sal By Jou Saam
Ek Sal By Jou Saam
Maak Dit Los!
Maak Dit Los!
Elke Tree
Elke Tree
Moeilikheid
Moeilikheid
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Net 'n Mens
Net 'n Mens
Juanita
Juanita

Lyrics

Jare gaan so gou verby, weet jy dit voel soos gister
Spore van ek en jy lê diep in my hart, sag
Ek sou dit nooit kon maak sonder jou, my sonlig
KOOR:
As ek voor moet begin
As ek die pad weer moet loop, stap ek elke tree saam met jou
Ek weet die liefde oorwin dit bly my anker - my hoop
As ek weer moet kies kies ek jou
Ohh.. weer en weer kies ek jou

Die storms het ons sterk gemaak ek onthou deur al die trane
Meer en meer lief geraak vir mekaar, Ek vir jou, lief
Ek sou dit nooit kon maak sonder jou, jy's my sonlig
Elke goue oomblik saam met jou, vir ewig

KOOR:
As ek voor moet begin
As ek die pad weer moet loop, stap ek elke tree saam met jou
Ek weet die liefde oorwin dit bly my anker - my hoop
As ek weer moet kies kies ek jou
Ohh.. weer en weer kies ek jou
Ohh.. weer en weer kies ek jou....


Albums has song "Kies Jou Weer"