LOADING ...

Koue Voete Warm Liefde

Song info

"Koue Voete Warm Liefde" (2016)

"Koue Voete Warm Liefde" Videos

Bok Van Blerk - Koue Voete En Warm Liefde
Bok Van Blerk - Koue Voete En Warm Liefde
Koue Voete En Warm Liefde - Bok van Blerk - with lyrics - have fun ;)
Koue Voete En Warm Liefde - Bok van Blerk - with lyrics - have fun ;)
Bok Van Blerk - Soutwater - Leading Lady
Bok Van Blerk - Soutwater - Leading Lady
Koue Voete Warm liefde
Koue Voete Warm liefde
Bok van Blerk - 68 Chevy (Minki)
Bok van Blerk - 68 Chevy (Minki)
Kitaarles - Koue voete en warm liefde - Bok van Blerk - Cover
Kitaarles - Koue voete en warm liefde - Bok van Blerk - Cover
Dr. EG Jansen 0/14A-Span Met Bok Van Blerk Koue voete en warm liefde.
Dr. EG Jansen 0/14A-Span Met Bok Van Blerk Koue voete en warm liefde.
Bok van Blerk - Tannie Tina van Wyk
Bok van Blerk - Tannie Tina van Wyk
Bok van Blerk & Steve Hofmeyr - Pa en Seun
Bok van Blerk & Steve Hofmeyr - Pa en Seun
Bok van Blerk gesels oor sy DVD opname
Bok van Blerk gesels oor sy DVD opname
Bok Van Blerk, Appel - Lemoene
Bok Van Blerk, Appel - Lemoene
Bok Van Blerk - Van De La Rey Tot Nou
Bok Van Blerk - Van De La Rey Tot Nou
bok van blerk songs
bok van blerk songs
Bok van blerk
Bok van blerk
Bok van Blerk - De la Rey (Live at Loftus)
Bok van Blerk - De la Rey (Live at Loftus)
Bok van blerk - Koue Voete warm liefde- Punk rock Revelation band
Bok van blerk - Koue Voete warm liefde- Punk rock Revelation band
EON - (Cover) Bok van Blerk se "Koue Voete En Warm Liefde"
EON - (Cover) Bok van Blerk se "Koue Voete En Warm Liefde"
Bok van Blerk
Bok van Blerk
Ricus Nel, Adam Tas, Bok van Blerk, Refentse - Hardekole
Ricus Nel, Adam Tas, Bok van Blerk, Refentse - Hardekole
Koue voete warm liefde cover by Born2Fire
Koue voete warm liefde cover by Born2Fire

Lyrics

Hey Willemiena kan jou voete dans
Ek onthou nog toe jy met engele kon praat, laat in die aand
Hey Willemiena is jou wereld blou
Ek onthou nog hoe ek alles kon blameer op jou, my grootste fout.

Ek onthou nog hoe jy die komberse steel
op 'n wintersnag ja dit was te veel vir my, vir my.
Met jou koue voete langs my warm lyf
ons kon die huis se mure teen die dak uitdryf, net jy, dis net jy.
Maar koue voete maak warm liefde
Met jou koue lyfie hier langs my.

Hey willemiena hoor jy soek nou werk
Jy verkoop koeksisters by die kerk, ek weet, dis die moeite werd.
Se my willemiena dink jy ons sou werk
Of is jou wil net te sterk vir my, ons kon stry.

Ek onthou nog hoe jy die komberse steel
op 'n wintersnag ja dit was te veel vir my, vir my.
Met jou koue voete langs my warm lyf
ons kon die huis se mure teen die dak uitdryf, net jy, dis net jy.
Maar koue voete maak warm liefde
Met jou koue lyfie hier langs my.

Ja koue hande kweek warm liefde
Met jou koue lyfie hier langs my.

Maar koue voete maak warm liefde
Met jou koue lyfie hier langs my.


Albums has song "Koue Voete Warm Liefde"