LOADING ...

Al Die Dubbels

Song info

"Al Die Dubbels" (2018)

"Al Die Dubbels" Videos

Al die dubbels - Bok van Blerk
Al die dubbels - Bok van Blerk
Al die dubbels  - bok van blerk
Al die dubbels - bok van blerk
Al die dubbels (Lirieke)
Al die dubbels (Lirieke)
Van Hings
Van Hings
Bok Van Blerk - Koue Voete En Warm Liefde
Bok Van Blerk - Koue Voete En Warm Liefde
Bok van Blerk - 68 Chevy (Minki)
Bok van Blerk - 68 Chevy (Minki)
Bok van Blerk - Land van Melk en Heuning (AMPTELIKE HD MUSIEK VIDEO)
Bok van Blerk - Land van Melk en Heuning (AMPTELIKE HD MUSIEK VIDEO)
Al die dubbels   Bok van Blerk
Al die dubbels Bok van Blerk
al die dubbels : bok van blerk
al die dubbels : bok van blerk
Bok van Blerk
Bok van Blerk
Bok van Blerk - Tannie Tina van Wyk
Bok van Blerk - Tannie Tina van Wyk
Datsun Bakkie - Bok Van Blerk [Van De La Rey Tot Nou]
Datsun Bakkie - Bok Van Blerk [Van De La Rey Tot Nou]
All die dubbels bok van blerk
All die dubbels bok van blerk
Bok Van Blerk - Van De La Rey Tot Nou
Bok Van Blerk - Van De La Rey Tot Nou
Bok Van Blerk - Soutwater - Leading Lady
Bok Van Blerk - Soutwater - Leading Lady
Bok van Blerk - Kaplyn - [Official Music Video]
Bok van Blerk - Kaplyn - [Official Music Video]
Bok van Blerk - Modder En Bloed AMPTELIKE MUSIEKVIDEO
Bok van Blerk - Modder En Bloed AMPTELIKE MUSIEKVIDEO
Bok van Blerk - De la Rey
Bok van Blerk - De la Rey
Vodka En Oj (Orange Juice)
Vodka En Oj (Orange Juice)
Klein dorpie gevoel - Bok van Blerk
Klein dorpie gevoel - Bok van Blerk

Lyrics

Hy sit alweer alleen met net die Barman oor
Hy sluk die laaste een dit tref hom reg van voor
Hy sê dis nie sy skuld en net die bottel bly oor
Hy wil van haar vergeet, en hy het als probeer
Maar sy hou aanhou klop aan daardie eensaam deur
Haar woorde spook by hom soos dit sy hart in twee skeur
En dit sê
Dis van al die dubbles dat ek single is
Al die dubbles dat ek jou so mis
Ek kyk hier om my
Hier's niemand by my
So sal ek jou nooit weer terug kry
Al die dubbles dat ek niks meer werd is
Die babelas laat my op Sondae kerk mis
En al wat oor bly is my hond hier langs my
Van al die dubbles dat ek single is
Die barman sluit die deur en stuur hom op sy pad
Dis weer sy hondjie Rex wat hom moet huistoe vat
En in sy dronkverdriet begin hy met sy hond praat
En hy sê weer
As sy maar net soos jy weer in my bed wou slaap
As sy maar net soos jy nie heeltyd terug wil praat
As sy maar was soos jy dan het sy my nooit verlaat
Dis van al die dubbles dat ek single is
Al die dubbles dat ek jou so mis
Ek kyk hier om my
Hier's niemand by my
So sal ek jou nooit weer terug kry
Al die dubbles dat ek niks meer werd is
Die babelas laat my op Sondae kerk mis
En al wat oor bly is my hond hier langs my
Van al die dubbles dat ek single is
Dat ek single is
Dis van al die dubbles dat ek single is
Al die dubbles dat ek jou so mis
Ek kyk hier om my
Hier's niemand by my
So sal ek jou nooit weer terug kry
Al die dubbles dat ek niks meer werd is
Die babelas laat my op Sondae kerk mis
En al wat oor bly is my hond hier langs my
Van al die dubbles dat ek single is


Albums has song "Al Die Dubbels"