LOADING ...

Wag Vir Jou

Song info

"Wag Vir Jou" (2018)

"Wag Vir Jou" Videos

Janie Bay - Wag vir jou feat. Hunter Kennedy [Official Video]
Janie Bay - Wag vir jou feat. Hunter Kennedy [Official Video]
Wag Vir Jou (feat. Hunter Kennedy)
Wag Vir Jou (feat. Hunter Kennedy)
Janie Bay performs "Wag Vir Jou" featuring Hunter Kennedy
Janie Bay performs "Wag Vir Jou" featuring Hunter Kennedy
Janie Bay - Amper Daar [Official Video]
Janie Bay - Amper Daar [Official Video]
Janie Bay - Koning [Official Video]
Janie Bay - Koning [Official Video]
Janie Bay - Can't Be The One [Official video]
Janie Bay - Can't Be The One [Official video]
Jammer
Jammer
Janie Bay - Die Heelal Feat. Early B [Official Video]
Janie Bay - Die Heelal Feat. Early B [Official Video]
Bouwer Bosch ft. Janie Bay - Hardloop
Bouwer Bosch ft. Janie Bay - Hardloop
Hardloop (feat. Janie Bay)
Hardloop (feat. Janie Bay)
Better Off
Better Off
Koning
Koning
Top Tracks - Janie Bay
Top Tracks - Janie Bay
Can't Be the One
Can't Be the One
Sal Wag Vir Jou
Sal Wag Vir Jou
Dead Man Walking
Dead Man Walking
Janie Bay - Die Heelal  [Official audio]
Janie Bay - Die Heelal [Official audio]
Feels Like
Feels Like
The Fear Inside
The Fear Inside
Janie Bay Performs “Amper Daar”
Janie Bay Performs “Amper Daar”

Lyrics

Doen waarvan ek hou, hou van wat ek doen
Dink nie baie goed goed baie deur nie
Ek worry nie
Sal altyd wag vir jou
Sal altyd wag vir jou
Sal altyd wag vir jou
Jy weet hulle sê as jy nie by die een kan wees vir wie jy lief is nie
Wees lief vir die een saam met wie jy is
Al die eensames, as jy eensaam is
Wees lief vir die een saam met wie jy is
Sal altyd wag vir jou
Sal altyd wag vir jou
Sal altyd wag vir jou
Doen waarvan ek hou, hou van wat ek doen
Dink nie baie goed goed baie deur nie
Ek worry nie
Jy weet jy't gesê jy sal altyd maar nou's dit nooit en ek mis jou in my af tyd
As ek 'n Friends episode in my bed kyk
Moenie sê jy's jammer nie
Ek is nie
Sal altyd wag vir jou
Als is nou so stil
Met die wind in my oor en die reën teen my ruit en
Als is nou so stil
Ooooo
Sal altyd wag vir jou
Sal altyd wag vir jou
Sal altyd wag vir jou


Albums has song "Wag Vir Jou"