LOADING ...

Vir Liefde

Song info

"Vir Liefde" (2017) on the albums Beste Van J&L(2018), Beste Van J&L(2018).

"Vir Liefde" Videos

Vir Liefde
Vir Liefde
jay_en_lianie_may_vir_liefde
jay_en_lianie_may_vir_liefde
Jay en Lianie May: Lank lewe die liefde
Jay en Lianie May: Lank lewe die liefde
Vir Liefde
Vir Liefde
Ivan Roux - Doenit Als Vir Liefde
Ivan Roux - Doenit Als Vir Liefde
Vir Liefde
Vir Liefde
Top Songs - Ivan Roux
Top Songs - Ivan Roux
Jay en Liana May - NAWEEKLYFIE (amptelike musiekvideo)
Jay en Liana May - NAWEEKLYFIE (amptelike musiekvideo)
Da Vat Hy Jay. & Lianie
Da Vat Hy Jay. & Lianie
Jay - Melanie
Jay - Melanie
Jay en Lianie - Siekverlief
Jay en Lianie - Siekverlief
Jay en Lianie May
Jay en Lianie May
TOE STOP MY HART - LIANIE MAY & JAY (VAN DIE ALBUM 'BOEREMEISIE')
TOE STOP MY HART - LIANIE MAY & JAY (VAN DIE ALBUM 'BOEREMEISIE')
Da Vat Hy (Live At Sun Arena - Time Square, Pretoria / 2019)
Da Vat Hy (Live At Sun Arena - Time Square, Pretoria / 2019)
Jay en Lianie Bonnie en Clyde
Jay en Lianie Bonnie en Clyde
Juan Boucher - Net vir liefde
Juan Boucher - Net vir liefde
Lianie May & Jay - Lank Lewe Die Liefde (Lyrics)
Lianie May & Jay - Lank Lewe Die Liefde (Lyrics)
birthday mix
birthday mix
AG-B ft RJay-Net Vir Nou Baba (Official Music Video)
AG-B ft RJay-Net Vir Nou Baba (Official Music Video)
Jay en Lianie - In A Moment Like This - OFFICIAL MUSIC VIDEO
Jay en Lianie - In A Moment Like This - OFFICIAL MUSIC VIDEO

Lyrics

Vir die liefde, het ek alles opgeoffer nog elke keer
Deur die storms en die reen en die donderweer
Ek's bitter lief vir jou
Dit was nie maklik nie
Ek bly nog lief vir jou
Dit was nie jou skuld nie
Dit was nie my skuld nie
En die tyd was koud
Hy was gemeen met sy oordeel want hy maak ons oud
Laat ons vergeet van hoe dit was, om verlief te wees
Dit is nie waar nie
Wat het van ons geword?
Ons is nog steeds hier
Ek mis die garage-partytjies en die happy times
Kan jy onthou, nog onthou wat ons gedoen het vir liefde?
Dit was vir jou, net vir jou, wat ek gedoen het vir liefde
Jou mond was stroop-soet heuning vir my
Voel my hande op jou lyf, ek kon nie genoeg kry nie
Kan jy onthou, nog onthou wat ons gedoen het vir liefde?
Vir liefde
Dit was 'n groot begin, jy het my helemal verras en my kop laat spin
Ek wou by niemand anders wees, toe koop ek 'n ring
Ons was dalk net jonk
Maar ek verruil dit nie
Ons was in liefde dronk
Ons moet dit net weer vind, want mens verloor dit nie
Kan jy onthou, nog onthou wat ons gedoen het vir liefde?
Dit was vir jou, net vir jou, wat ek gedoen het vir liefde
Jou mond was stroop-soet heuning vir my
Voel my hande op jou lyf, ek kon nie genoeg kry nie
Kan jy onthou, nog onthou wat ons gedoen het vir liefde?
Vir liefde
Dit was 1989, en die straat was verlig, en jy glimlag pragtig
Ek onthou dit soos gister, en ek weet dit was reg
Dis was so eg soos die waarheid,
want die liefde steek mos nooit iets weg
Kan jy onthou, nog onthou wat ons gedoen het vir liefde?
Dit was vir jou, net vir jou, wat ek gedoen het vir liefde
Jou mond was stroop-soet heuning vir my
Voel my hande op jou lyf, ek kon nie genoeg kry nie
Kan jy onthou, nog onthou wat ons gedoen het vir liefde?
Vir liefde


Albums has song "Vir Liefde"