LOADING ...

Stukkie van der Merwe (with DJ Ossewa)

Song info

"Stukkie van der Merwe (with DJ Ossewa)" (2017)

"Stukkie van der Merwe (with DJ Ossewa)" Videos

Pieter Smith met sy treffer "Stukkie van der Merwe"
Pieter Smith met sy treffer "Stukkie van der Merwe"
Pieter Smith - Stukkie Van Der Merwe
Pieter Smith - Stukkie Van Der Merwe
stukkie van der merwe
stukkie van der merwe
stukkie van der merwe
stukkie van der merwe
STUKKIE VAN DER MERWE PIETER SMITH HANS DROM en KITAAR PROJEK DOXA DEO KONSERT 2017 AFRIKAANS LIVE
STUKKIE VAN DER MERWE PIETER SMITH HANS DROM en KITAAR PROJEK DOXA DEO KONSERT 2017 AFRIKAANS LIVE
Pieter Smith - Stukkie van der Merwe (SPiRiT Bootleg)
Pieter Smith - Stukkie van der Merwe (SPiRiT Bootleg)
DJ Ossewa - Briljantjie (Official Video)
DJ Ossewa - Briljantjie (Official Video)
Lawwe Songs
Lawwe Songs
DJ Ossewa
DJ Ossewa
Ons eie DJ Ossewa Stukkie van der Merwe
Ons eie DJ Ossewa Stukkie van der Merwe
Pieter Smith - Stukkie van der Merwe (kwiek cover deur JMF)
Pieter Smith - Stukkie van der Merwe (kwiek cover deur JMF)
10 TOT 10-verhoog - Pieter Smith (Stukkie van der Merwe)
10 TOT 10-verhoog - Pieter Smith (Stukkie van der Merwe)
Stukkie van der merwe piet en flem
Stukkie van der merwe piet en flem
Stukkie van der Merwe 30" Advertensie
Stukkie van der Merwe 30" Advertensie
South African Guy Showing American's his crazy dance moves on "Stukkie van der Merwe" LOL
South African Guy Showing American's his crazy dance moves on "Stukkie van der Merwe" LOL
Kitaarles - Stukkie van der Merwe - Pieter Smith - Cover
Kitaarles - Stukkie van der Merwe - Pieter Smith - Cover
Stukkie van Der Merwe
Stukkie van Der Merwe
Piet Pompies - Stukkie van der Merwe @ Hippo's Langebaan 10/12/2016
Piet Pompies - Stukkie van der Merwe @ Hippo's Langebaan 10/12/2016
Pieter Smit ft Marakas - Stukkie van n Merwe
Pieter Smit ft Marakas - Stukkie van n Merwe
Wie hou van n Groot voël (Remix ) FULL SONG IN DESCRIPTION
Wie hou van n Groot voël (Remix ) FULL SONG IN DESCRIPTION

Lyrics

hoor die donner om die draai
vreesaanjaend soos n haai
dra geen helmet of n hoed
want sy mullet pas hom goed
silver buckle op sy belt
bakkies botha is held
vir sy brekfis drink hy bier
hyt n foto teen muur
hy vry na stukkie van der merwe
sy bly daar anderkant die blouberge
cane en cola by die braai
al haar poedels is gedye
en haar toonnaels groen geverwe
hy vry na stukkie van der merwe
sy bly daar anderkant die blouberge
met haar menthol sigaret
opgesoefte hemelbed
bly sy alles wat hy het
bly sy alles wat hy het
hys die brand in brannewyn
die geraas in stilfontein
hys die blaf in elke brak
hys die slym in elke slak
braai sy wors onder die brug
iron maiden op sy rug
rugby rewwe maak hom suur
tune sy engin met plesier
hy vry na stukkie van der merwe
sy bly daar anderkant die blouberge
cane en cola by die braai
al haar poedels is gedye
en haar toonnaels groen geverwe
hy vry na stukkie van der merwe
sy bly daar anderkant die blouberge
met haar menthol sigaret
opgesoefte hemelbed
bly sy alles wat hy het
bly sy alles wat hy het
oh oh oh oh
brannas in die hanne as hy engines opbou
draai sy das om sy kop as sy beste pel trou
saterdag middag span hy uit by die dam
en hy drink uit sy boot op sy favourite span
yeah
hoor die donner om die draai
vreesaanjaend soos n haai
dra geen helmet of n hoed
want sy mullet pas hom goed
al is hy geen miljoener
n model of super ster
bly hy steeds n goeie bra
vir sy pelle en vir haar
hy vry na stukkie van der merwe
sy bly daar anderkant die blouberge
cane en cola by die braai
al haar poedels is gedye
en haar toonnaels groen geverwe
hy vry na stukkie van der merwe
sy bly daar anderkant die blouberge
met haar menthol sigaret
opgesoefte hemelbed
bly sy alles wat hy het
bly sy alles wat hy het
hy vry na stukkie van der merwe
sy bly daar anderkant die blouberge
cane en cola by die braai
al haar poedels is gedye
en haar toonnaels groen geverwe
hy vry na stukkie van der merwe
sy bly daar anderkant die blouberge
met haar menthol sigaret
opgesoefte hemelbed
bly sy alles wat hy het
bly sy alles wat hy het
met haar menthol sigaret
opgesoefte hemelbed
bly sy alles wat hy het
bly sy alles wat hy het


Albums has song "Stukkie van der Merwe (with DJ Ossewa)"