LOADING ...

Spieëltjie

Song info

"Spieëltjie" (2017)

"Spieëltjie" Videos

Bobby van Jaarsveld - Spieëltjie (Amptelike Musiekvideo)
Bobby van Jaarsveld - Spieëltjie (Amptelike Musiekvideo)
Bobby Van Jaarsveld - Boer Ding (Official Music Video)
Bobby Van Jaarsveld - Boer Ding (Official Music Video)
Bobby Van Jaarsveld - Regte Plekke (Official Music Video)
Bobby Van Jaarsveld - Regte Plekke (Official Music Video)
Spieeltjie by Bobby Van Jaarsveld
Spieeltjie by Bobby Van Jaarsveld
MK Studio 1 : Bobby van Jaarsveld - Spieëltjie
MK Studio 1 : Bobby van Jaarsveld - Spieëltjie
Bobby van Jaarsveld - Topic
Bobby van Jaarsveld - Topic
Bobby van Jaarsveld
Bobby van Jaarsveld
【アフリカーンス語英語日本語字幕】 Bobby van Jaarsveld - Spieëltjie
【アフリカーンス語英語日本語字幕】 Bobby van Jaarsveld - Spieëltjie
Storieman
Storieman
Sprokie (feat. Early B)
Sprokie (feat. Early B)
Bobby van Jaarsveld - My Alles (Amptelike Musiekvideo)
Bobby van Jaarsveld - My Alles (Amptelike Musiekvideo)
Bobby van Jaarsveld - ’n Vrou Wil Dit Hoor (Amptelike Musiekvideo)
Bobby van Jaarsveld - ’n Vrou Wil Dit Hoor (Amptelike Musiekvideo)
Lovesong Letter
Lovesong Letter
Bobby Van jaarsveld Totaal finaal
Bobby Van jaarsveld Totaal finaal
Liefling - with Bobby van Jaarsveld
Liefling - with Bobby van Jaarsveld
Bobby van Jaarsveld - Net Vir Jou (Amptelike Musiekvideo)
Bobby van Jaarsveld - Net Vir Jou (Amptelike Musiekvideo)
Annatjie
Annatjie
Bobby van Jaarsveld - Die Eeste 10 Jaar (Full Album)
Bobby van Jaarsveld - Die Eeste 10 Jaar (Full Album)
Bobby Van Jaarsveld - Talina [2006]
Bobby Van Jaarsveld - Talina [2006]
Bobby van Jaarsveld Playlist
Bobby van Jaarsveld Playlist

Lyrics

In die vier hoeke van die spieël sien ek dinge wat my pla, dinge wat my pla
Ek sien 'n refleksie van my siel in hierdie eindelose spieël, die wêreld se spieël
So soek my anderkant die maan vanaand, want ek kry skaam
Skaam oor dinge wat ek sien, in hierdie eindelose ...

Spieëltjie, spieëltjie sê vir my, hoe sien die ander mense my
Sien hulle ook die beeld wat ek in die oggend kry
Spieëltjie in my hand hoekom vat jou antwoord lank
Ek wens ek was in 'n feëverhaal uit sprokiesland, uit sprokiesland

In die vier hoeke van die spieël kry ek iemand wat my vra, wat's jou naam
In hierdie prentjie in my spieël is daar 'n onbekende siel, maar dit bly my spieël
So soek my anderkant die maan vanaand, want ek kry skaam
Skaam oor dinge wat ek sien, in hierdie eindelose ...

Die beelde verander soos die jare verbygaan
Jou woorde maak seer wanneer ek dit sien

Albums has song "Spieëltjie"