LOADING ...

Skouers

Song info

"Skouers" (2017)

"Skouers" Videos

Riana Nel-Skouers
Riana Nel-Skouers
Riana Nel - Skouers Lirieke
Riana Nel - Skouers Lirieke
Skouers van Riana  Nel
Skouers van Riana Nel
Riana Nel  -  Lord You Know (Lyrics)
Riana Nel - Lord You Know (Lyrics)
Skouers-Riana Nel
Skouers-Riana Nel
When You Believe (LIVE) - Nianell Ft Riana Nel
When You Believe (LIVE) - Nianell Ft Riana Nel
Popular Videos - Riana Nel
Popular Videos - Riana Nel
Skouers
Skouers
Riana Nel - Tweede Kans [Official Music Video]
Riana Nel - Tweede Kans [Official Music Video]
Riana Nel First song
Riana Nel First song
Skouers van Reuse
Skouers van Reuse
Riana Nel   '' Lord You Know''
Riana Nel '' Lord You Know''
U's my God-Retief Burger en Riana Nel
U's my God-Retief Burger en Riana Nel
Riana nel- Skouers (Cover)
Riana nel- Skouers (Cover)
Riana Nel Skouers
Riana Nel Skouers
Riana nel
Riana nel
Riana Nel - Selfde bed (Lirieke)
Riana Nel - Selfde bed (Lirieke)
LORD YOU KNOW - RIANA NEL.wmv
LORD YOU KNOW - RIANA NEL.wmv
Riana Nel - Weier [Official Music Video]
Riana Nel - Weier [Official Music Video]
Skouers (Lirieke)
Skouers (Lirieke)

Lyrics

As verwarm my hart geselskap hou
En verlies my hart gevange hou
Kies ek om nie te vrees
Ek weet U is in beheer

As die grond onder my weg sou gee
Net verwoesting na my elke tree
Kies ek om nie te vrees
Ek weet U is in beheer

My hulp kom van bo
En in my God sal ek glo
Want U dra my swaakheid, my siekte, my gebroke hart
op U skouers, U skouers

My hulp kom van bo
U is my rus, my vermoë
Ek hoef nie te sien om te glo
Want U lig my tot bo op U skouers, U skouers

Die laster wat gebreek is
En die trane wat gereën is
U kruis is my belofte
U voorsien in my behoefte

My hulp kom van bo
En in my God sal ek glo
Want U dra my swaakheid, my siekte, my gebroke hart
op U skouers, U skouers

My hulp kom van bo
U is my rus, my vermoë
Ek hoef nie te sien om te glo
Want U lig my tot bo op U skouers, U skouers

My hart is van U
My hart kom van U
My hart is in U
My hulp is in U

My hulp kom van bo
En in my God sal ek glo
Want U dra my swaakheid, my siekte, my gebroke hart
op U skouers, U skouers

My hulp kom van bo
U is my rus, my vermoë
Ek hoef nie te sien om te glo
Want U lig my tot bo op U skouers, U skouers


Albums has song "Skouers"