LOADING ...

Sewe Oseane

Song info

"Sewe Oseane" (2019)

"Sewe Oseane" Videos

Andriëtte - Sewe Oseane
Andriëtte - Sewe Oseane
Andriëtte - SEWE OSEANE (LEWENDIGE OPNAME)
Andriëtte - SEWE OSEANE (LEWENDIGE OPNAME)
Andriette Norman - Sewe Oseane (Lyrics Video/Lirieke)
Andriette Norman - Sewe Oseane (Lyrics Video/Lirieke)
Andriëtte - Sewe Oseane (Live in Pretoria, The Shack, 2017)
Andriëtte - Sewe Oseane (Live in Pretoria, The Shack, 2017)
Andriette Norman performs "Sewe Oseane" live (30 July 2014)
Andriette Norman performs "Sewe Oseane" live (30 July 2014)
Sewe Oseane (Akoestiese weergawe)
Sewe Oseane (Akoestiese weergawe)
Andriëtte - Druppel In Die See
Andriëtte - Druppel In Die See
Music videos
Music videos
Sewe Oseane - Cover van Andriette Norman deur Bella Lusse
Sewe Oseane - Cover van Andriette Norman deur Bella Lusse
Sewe oseane  Andriette cover by MIRANDI at Light up the Smiles event AT MOMENTO Fochville 2019
Sewe oseane Andriette cover by MIRANDI at Light up the Smiles event AT MOMENTO Fochville 2019
Andriette Norman Flower of Scotland
Andriette Norman Flower of Scotland
Andriëtte Norman - Sewe Oseane
Andriëtte Norman - Sewe Oseane
Andriëtte Norman sing 'Sewe Oseane'
Andriëtte Norman sing 'Sewe Oseane'
Andriëtte - Sewe Oseane
Andriëtte - Sewe Oseane
Sewe oseane andriette
Sewe oseane andriette
Sewe oseane Andriette
Sewe oseane Andriette
Sewe Oseane – Andriette – Backtrack Demo
Sewe Oseane – Andriette – Backtrack Demo
Andriëtte - Mag Hy (Akoestiese Weergawe)
Andriëtte - Mag Hy (Akoestiese Weergawe)
Soné Joubert – ‘Sewe Oseane’ | KnockOuts | The Voice SA | M-Net
Soné Joubert – ‘Sewe Oseane’ | KnockOuts | The Voice SA | M-Net
Flower of Scotland
Flower of Scotland
SEWE OSEANE (AKOESTIES) - ANDRIETTE - BACKTRACK DEMO
SEWE OSEANE (AKOESTIES) - ANDRIETTE - BACKTRACK DEMO

Lyrics

Die rivier in jou oë
Is blouer as blou
En ek glo
Dat ek deel van my lewe in jou
In jou toe gevou
Waar net
ek en jy kan gaan
As die golwe teen my rotse slaan
Weet ek dat jy lanks my staan
Vir alteid
Sewe oseane se trane sal my
Nie van jou hart se liefdes riviere kan skei
Want waar my hart se branders breek
Is die een wie weet wie ek is
Sewe oseane se water is min
Teen die eindelose seer
waar ons liefde begin
En ewig groei
Jy's die oseaan waarin my liefde vloei
Getei in my siel
Waterval op n wiel draai en draai
In die heel diepste diep van my hart
Net jy ken die pad wat onder my voete lê
As die goue sand sy duine ween
Kan ek by jou water leen
Vir alteid
Sewe oseane se trane sal my
Nie van jou hart se liefdes riviere kan skei
Want waar my hart se branders breek
Is die een wie weet wie ek is
Sewe oseane se water is min
Teen die eindelose seer
waar ons liefde begin
En ewig groei
Jy's die oseaan waarin my liefde vloei
Sewe oseane se trane sal my
Nie van jou hart se liefdes riviere kan skei
Want waar my hart se branders breek
Is die een wie weet wie ek is
Sewe oseane se water is min
Teen die eindelose seer
waar ons liefde begin
En ewig groei
Jy's die oseaan waarin my liefde vloei
En ewig groei
Jy's die oseaan waarin my liefde vloei

Albums has song "Sewe Oseane"

Singles

Singles

  1 songs