LOADING ...

O Kind

Song info

"O Kind" (2020)

"O Kind" Videos

O Kind
O Kind
O Kind (Akoestiese Weergawe)
O Kind (Akoestiese Weergawe)
Bernice West - Die Hart
Bernice West - Die Hart
Bernice West - Sonop-Blom (Official Music Video)
Bernice West - Sonop-Blom (Official Music Video)
Spoorlose Stasies
Spoorlose Stasies
Net Geleen
Net Geleen
Klop
Klop
Bernice West - Sonop Blom (Afrikaans Wil Dans Remix)
Bernice West - Sonop Blom (Afrikaans Wil Dans Remix)
Top Tracks - Bernice West
Top Tracks - Bernice West
Bernice west - Net geleen
Bernice west - Net geleen
Bernice West - Die Hart (Lirieke/Lyrics)
Bernice West - Die Hart (Lirieke/Lyrics)
Bernice West - Klop
Bernice West - Klop
Bernice West - Klop (RexBasse)
Bernice West - Klop (RexBasse)
bernice west
bernice west
Bernice West - Die Hart (Bass Boost)
Bernice West - Die Hart (Bass Boost)
Die Hart - Bernice West (Cover deur Chrizaan Pretorius)
Die Hart - Bernice West (Cover deur Chrizaan Pretorius)
Bernice West - Topic
Bernice West - Topic
Suid-Afrika vs Argentinië – Maak My Famous | kykNET
Suid-Afrika vs Argentinië – Maak My Famous | kykNET
Jan Bloukaas - Boerseun
Jan Bloukaas - Boerseun
Cover van Die Hart-Bernice West
Cover van Die Hart-Bernice West

Lyrics

O kind, is daar iets wat jy wil sê?
Ek hoor die wolke praat weer stories oor al jou kleure
Bou jy weer huisies by die bure
Gooi jy klippies teen die mure
Skop vas, tel jou kop op as jy praat

O kind, ek het opgemors, maar ek kla nie
Trap jy spore van jou eie
Moenie huiwer om te vra nie
Want dis nie geld wat jou siel gaan red nie
Ook nie geld wat geluk gaan koop nie
As jy jou hart laat klop stop die dinge wat jou pla
Trek los, luister hardop na goeie raad

O kind, o kind
Sal jy jou laaste asem spaar
Dat ek my raad aan jou kan openbaar
Hou jou naaste aan jou sy
Luister na wysheid wat jy kry
Geniet die nou
Laat jou hart op God vertrou

O kind, stof jou rakke af
Moenie kla nie
Gooi jou beddings nat met die trane wat jy versamel
Gooi jou drome in 'n tas
En trek die skoen aan wat jou pas
Vertrek op die ritme van jou hart
Trek los, luister hardop na goeie raad

O kind, o kind
Sal jy jou laaste asem spaar
Dat ek my raad aan jou kan openbaar
Hou jou naaste aan jou sy
Luister na wysheid wat jy kry
Geniet die nou
Laat jou hart op God vertrou

O kind, na na na
O kind, na na na
O kind, o kind
Sal jy jou laaste asem spaar

O kind, daar's genade jy hoef nie te vrees nie
Pas jou hart net op
Gun jouself genot
Moenie kneus nie
Kyk uit, want ek hou jou fyn dop


Albums has song "O Kind"