LOADING ...

Net So (Mmm)

Song info

"Net So (Mmm)" (2019) on the albums Sexy Vi My(2018), Sexy Vi My(2018).

"Net So (Mmm)" Videos

Dirk van der Westhuizen - Net So (Mmm)
Dirk van der Westhuizen - Net So (Mmm)
Dirk van der Westhuizen
Dirk van der Westhuizen
Dirk van der Westhuizen - Sexy Vi My
Dirk van der Westhuizen - Sexy Vi My
Dirk van der Westhuizen: Spoel my af (Amptelike video)
Dirk van der Westhuizen: Spoel my af (Amptelike video)
Afrikaans music 2018
Afrikaans music 2018
Sout en Peper - Dirk & Flooze (ft. DJ Skeady)
Sout en Peper - Dirk & Flooze (ft. DJ Skeady)
Lekker nuwe kak
Lekker nuwe kak
Dirk van der Westhuizen - Fairytale
Dirk van der Westhuizen - Fairytale
Dirk van der Westhuizen - Gooi jou suiker op my
Dirk van der Westhuizen - Gooi jou suiker op my
net so mmm  dirk van der westhuizen demo
net so mmm dirk van der westhuizen demo
Dirk & Bobby - Dis Wat Ons Wil Hê
Dirk & Bobby - Dis Wat Ons Wil Hê
Lekker dans
Lekker dans
Dirk van der Westhuizen - Jy Weet Jy's HAWT
Dirk van der Westhuizen - Jy Weet Jy's HAWT
Dirk van der Westhuizen - Supercool (Gangnam Style)
Dirk van der Westhuizen - Supercool (Gangnam Style)
Dirk van der Westhuizen Ghoema 2019 - Sexy Vi My
Dirk van der Westhuizen Ghoema 2019 - Sexy Vi My
M
M
Dirk van der Westhuizen - Spoel my Af (Afrikaans Wil Dans Bootleg)
Dirk van der Westhuizen - Spoel my Af (Afrikaans Wil Dans Bootleg)
Dirk van der Westhuizen - Sexy Vi My (DJ Radcliff Remix)
Dirk van der Westhuizen - Sexy Vi My (DJ Radcliff Remix)
Heidi ft. Dirk van der Westhuizen - Wie Bestuur Nou My Hart (AMPTELIKE MUSIEKVIDEO)
Heidi ft. Dirk van der Westhuizen - Wie Bestuur Nou My Hart (AMPTELIKE MUSIEKVIDEO)
Dirk van der westhuizen
Dirk van der westhuizen

Lyrics

Weet jy
Staan bietjie nader aan my
Wil in jou oe kyk, want jy is vir my oulik.
Wat's jou naam?
Hoe klink hy vooraan my van.
Gee my jou nommer en dan bel ek jou gou.
Ek is so mal oor jou.
Hoe beskryf ek jou?
Jy's net so mmm
Weet nie wat om dit te noem nie.
Weet nie wat jy aan my doen nie.
Jy's net so mmm
Ek het nie n woord daarvoor nie en ek het nie meer
segoed oor nie, maar hoor hier jy toor hier met my.
Jy's net so mmm
Weet nie wat om dit te noem nie
Weet nie wat jy aan my doen nie
Jy's net so mmm
Ek het nie n woord daar voor nie en ek het nie meer
segoed oor nie, maar hoor hier jy toor hier met my.
Jy's net so mmm
Mmm
Mmm
Bly gou stil
Luister nou mooi want ek wil vir jou n geheim vertel.
Jy's vir my oulik
Ah ah
Elke keer
As ek jou sien is ek weer en nog n klein bietjie meer verlief op jou.
Ek is so mal oor jou.
Hoe beskryf ek jou?
Jy's net so mmm
Weet nie wat om dit te noem nie.
Weet nie wat jy aan my doen nie.
Jy's net so mmm
Ek het nie n woord daar voor nie en ek het nie meer
segoed oor nie, maar hoor hier jy toor hier met my.
Jy's net so mmm
Weet nie wat om dit te noem nie
Weet nie wat jy aan my doen nie
Jy's net so mmm
Ek het nie n woord daar voor nie en ek het nie meer
segoed oor nie, maar hoor hier jy toor hier met my.
Eks mal oor jou.
Hoe beskryf ek jou
Want my woorde, my woorde is te min.
Jy's net so mmm
Weet nie wat om dit te noem nie
Weet nie wat jy aan my doen nie
Jy's net so mmm
Ek het nie n woord daar voor nie en ek het nie
meer segoed oor nie, maar hoor hier jy toor hier met my
Jy's net so mmm
Weet nie wat om dit te noem nie
Weet nie wat jy aan my doen nie
Jy's net so mmm
Ek het nie n woord daar voor nie en ek het nie meer
segoed oor nie, maar hoor hier jy toor hier met my.
Jy's net so mmm
Jy's net so mmm


Albums has song "Net So (Mmm)"