LOADING ...

Klein Tambotieboom

Song info

"Klein Tambotieboom" (2016)

"Klein Tambotieboom" Videos

Die Heuwels Fantasties - Klein Tambotieboom
Die Heuwels Fantasties - Klein Tambotieboom
Klein Tambotieboom
Klein Tambotieboom
Klein Tambotieboom
Klein Tambotieboom
Die Heuwels Fantasties - Klein Tambotieboom (official)
Die Heuwels Fantasties - Klein Tambotieboom (official)
Klein Tambotieboom
Klein Tambotieboom
Die Heuwels Fantasties - Klein Tambotieboom
Die Heuwels Fantasties - Klein Tambotieboom
Popular Die Heuwels Fantasties & Klein Tambotieboom videos
Popular Die Heuwels Fantasties & Klein Tambotieboom videos
Die Heuwels Fantasties - Leja (Official)
Die Heuwels Fantasties - Leja (Official)
Klein Tambotieboom (Live Op Paul Cluver)
Klein Tambotieboom (Live Op Paul Cluver)
Varsity Sing: Klein Tambotieboom
Varsity Sing: Klein Tambotieboom
die heuwels fantasties klein tambotieboom
die heuwels fantasties klein tambotieboom
Klein tambotieboom by Heuwels Fantasties Guitar Cover + solo lesson
Klein tambotieboom by Heuwels Fantasties Guitar Cover + solo lesson
Die Heuwels Fantasties
Die Heuwels Fantasties
Die Heuwels Fantasties - Klein Tambotieboom Labapanzi
Die Heuwels Fantasties - Klein Tambotieboom Labapanzi
Die Heuwels Fantasties - Klein Tambotieboom
Die Heuwels Fantasties - Klein Tambotieboom
Klein Tambotieboom - Die Heuwels Fantasties (Cover)
Klein Tambotieboom - Die Heuwels Fantasties (Cover)
Jack Parow - Tussen Stasies (ft. Die Heuwels Fantasties)
Jack Parow - Tussen Stasies (ft. Die Heuwels Fantasties)
Die Heuwels Fantasties - Beloofde Land (youtube version)
Die Heuwels Fantasties - Beloofde Land (youtube version)
Klein Tambotieboom  Yolaine Scholtz
Klein Tambotieboom Yolaine Scholtz
All Tracks - Die Heuwels Fantasties
All Tracks - Die Heuwels Fantasties

Lyrics

As die donker my kom haal
En die here my nie soek nie
As die osoonlaag vergaan
En in 'n kandelaar van sterre val
Begrawe my hart op Klein Tambotieboom
En strooi my as oor die Bosveldhorison

Jy het nie 'n graad nie
En jy het nie 'n kredietkaart nodig nie
Om in die agterplaas soos 'n kind te baljaar
En die verte in van 'n krans af te staar

Die gelukkigste wat ek ooit was
Op die naat van my rug in die natuurreservaat
Die wind sing my naam
En deur die bottels wat knak hoor ek 'n skaterlag

As die donker my kom haal
En die here my nie soek nie
As die osoonlaag vergaan
En in 'n kandelaar van sterre val
Begrawe my hart op Klein Tambotieboom
En strooi my as oor die Bosveldhorison

Geïsoleer in donderweer
Ver van die wolkekrabbers
Net die atmosfeer wat aan ons kleef
En 'n wolkbreuk wat my boekdeel spreek
Jy weet ek het nie
Ek het nie 'n agenda nie

Die gelukkigste wat ek ooit was
Op die naat van my rug in die natuurreservaat
Die wind sing my naam
En deur die bottels wat knak hoor ek 'n skaterlag

As die donker my kom haal
En die here my nie soek nie
As die osoonlaag vergaan
En in 'n kandelaar van sterre val
Begrawe my hart op Klein Tambotieboom
En strooi my as oor die Bosveldhorison
En strooi my as oor die Bosveldhorison


Albums has song "Klein Tambotieboom"