LOADING ...

Kaptein

Song info

"Kaptein" (2018)
Sáng tác bởi Kurt Darren, Don Kelly, Marc Brendon.

"Kaptein" Videos

kaptein span die seile lyrics - kurt darren
kaptein span die seile lyrics - kurt darren
Kurt Darren - Kaptein (span die seile)
Kurt Darren - Kaptein (span die seile)
Kurt Darren - Meisie Meisie
Kurt Darren - Meisie Meisie
Kaptein
Kaptein
Kurt Darren loslappie
Kurt Darren loslappie
Kurt Darren - Kaalvoet Sokkie
Kurt Darren - Kaalvoet Sokkie
Kurt Darren - Heidi
Kurt Darren - Heidi
Kurt Darren - Kaptein
Kurt Darren - Kaptein
Kurt Darren - Kaptein (Akoesties) (Pseudo Video)
Kurt Darren - Kaptein (Akoesties) (Pseudo Video)
Afrikaans music Kurt Darren   Kaptein span die seile) 2010 06 03
Afrikaans music Kurt Darren Kaptein span die seile) 2010 06 03
Kurt Darren - Af en Af
Kurt Darren - Af en Af
Kaptein Span die Seile
Kaptein Span die Seile
Kurt Darren - Hemel Op Tafelberg
Kurt Darren - Hemel Op Tafelberg
Kurt Darren, Boetie se moves   - Kaptein span die seile
Kurt Darren, Boetie se moves - Kaptein span die seile
Kurt Darren - Staan Op
Kurt Darren - Staan Op
KAPTEIN BY KURT DARREN REMIX
KAPTEIN BY KURT DARREN REMIX
Kaptein span die seile - Straatligkinders (Official video)
Kaptein span die seile - Straatligkinders (Official video)
Warren Whiteley sings 'Kaptein' with Kurt!
Warren Whiteley sings 'Kaptein' with Kurt!
Nick & Simon - Kaptein ft. Kurt Darren
Nick & Simon - Kaptein ft. Kurt Darren
Kaptein span die seile, Kaptein span die seile, Kaptein span die seile, Kaptein span die seile
Kaptein span die seile, Kaptein span die seile, Kaptein span die seile, Kaptein span die seile

Lyrics

Kaptein - span die seile.
Kaptein - sy is myne, daar waar die son opkom, daar oor die horison wag sy vir my.
Kaptein - span die seile Kaptein - sy is myne daar waar die son gaan lê, het sy gesê sy wag oh oh oh oh oh oh sy wag vir my.
Eendag lankgelede in my drome was daar 'n girl soos jy en sy was ver te mooi vir my.
Daar was 'n eiland vol meisies in bikinis en almal lyk soos jy en dit was ver te veel vir my.
Eendag op 'n reëndag ons alleendag dit was net ek en jy ons het mekaar in 'n droom gekry.
Daar was 'n eiland vol kinders by dosyne en almal lyk soos jy en dit was mooier as mooi vir my.
Kaptein ek wens jy wil my hoor.
Kaptein ek wens jy wil ek gaan my droom verloor.
Kaptein - span die seile.
Kaptein - sy is myne, daar waar die son opkom, daar oor die horison wag sy vir my.
Kaptein - span die seile Kaptein - sy is myne daar waar die son gaan lê, het sy gesê sy wag oh oh oh oh oh oh sy wag vir my.
Kaptein - span die seile.
Kaptein - sy is myne, daar waar die son opkom, daar oor die horison wag sy vir my.
Kaptein - span die seile Kaptein - sy is myne daar waar die son gaan lê, het sy gesê sy wag oh oh oh oh oh oh sy wag vir my.
Source: click here


Albums has song "Kaptein"