LOADING ...

Jy Is Die Storm

Song info

"Jy Is Die Storm" (2016)

"Jy Is Die Storm" Videos

Dewald Wasserfall - Jy Is Die Storm
Dewald Wasserfall - Jy Is Die Storm
Dewald Wasserfall - "Jy is die storm" Liriek Video
Dewald Wasserfall - "Jy is die storm" Liriek Video
Dewald Wasserfall performs "Jy is die storm"
Dewald Wasserfall performs "Jy is die storm"
Dewald Wasserfall performs "Jy Is Die Storm"
Dewald Wasserfall performs "Jy Is Die Storm"
Dewald Wasserfall - jy is die storm
Dewald Wasserfall - jy is die storm
Dewald Wasserfall - Laat Die Lig Inkom
Dewald Wasserfall - Laat Die Lig Inkom
Dewald Wasserfall - Eendag as ons groot is
Dewald Wasserfall - Eendag as ons groot is
Dewald Wasserfall - Vergeet wat jy weet van liefde
Dewald Wasserfall - Vergeet wat jy weet van liefde
Dewald Wasserfall - Elektrisiteit
Dewald Wasserfall - Elektrisiteit
Dewald Wasserfall - So sterk soos 'n vrou
Dewald Wasserfall - So sterk soos 'n vrou
Dewald
Dewald
Dewald Wasserfall - So eensaam soos die son
Dewald Wasserfall - So eensaam soos die son
dewald wasserfall
dewald wasserfall
Dewald Wasserfall
Dewald Wasserfall
dewald wasserfall
dewald wasserfall
Dewald Wasserfall - Sewentien
Dewald Wasserfall - Sewentien
DW
DW
SAW - Jy is die Storm!
SAW - Jy is die Storm!
Afrikaans
Afrikaans
Dewald Wasserfall - Stop (Lyric Video)
Dewald Wasserfall - Stop (Lyric Video)

Lyrics

Hou aan loop, hou aan hoop,
hou aan glo - daar's iets daar bo.
Hou aan voel, hou aan gee,
moenie laat die vrees jou laat vergeet.

En die storm sê hy gaan vir jou verniel
Daar gaan niks oor bly, nie eers 'n stukkie siel,
maar jy moet weet, jy is die storm!
En daar's niks wat jou, uitmekaar kan skeur,
nie die bangmaakstories of die donderweer,
want jy moet weet, jy is die storm! Jy is die storm!

Wees die lig, diep in die nag,
want daar's soveel wat vir hoop lê en wag.
Kom wys die pad, oor die berge,
want op die einde van dag het ons mekaar..

. En die storm sê hy gaan vir jou verniel
Daar gaan niks oor bly, nie eers 'n stukkie siel,
maar jy moet weet, jy is die storm! (...jy is die storm!)
En daar's niks wat jou, uitmekaar kan skeur, nie die bangmaakstories of die donderweer,
want jy moet weet jy is die storm! Jy is die storm!

En jou vyand sal jou naam nooit kan vergeet,
dit moet jy weet! Jy is die storm,
die kleinste bottels wat die grootste gif opmeet,
die gif opmeet. En die storm sê hy gaan vir jou verniel
Daar gaan niks oor bly nie, nie eers 'n stukkie siel,
maar jy moet weet, jy is die storm (...jy is die storm!)
En daar's niks wat jou, uitmekaar kan skeur, nie die bangmaakstories of die donderweer,
want jy moet weet jy is die storm, Jy is die storm!

En die storm sê hy gaan vir jou verniel
Daar gaan niks oor bly, nie eers 'n stukkie siel,
maar jy moet weet, jy is die storm (...jy is die storm!)
En daar's niks wat jou, uitmekaar kan skeur,
nie die bangmaakstories of die donderweer,
want jy moet weet jy is die storm, Jy is die storm


Albums has song "Jy Is Die Storm"