LOADING ...

Jammer Om Te Hoor

Song info

"Jammer Om Te Hoor" (2018)

"Jammer Om Te Hoor" Videos

Jammer om te hoor - Andre Swiegers
Jammer om te hoor - Andre Swiegers
Top Tracks - Andre Swiegers
Top Tracks - Andre Swiegers
Andre Swiegers - Eva
Andre Swiegers - Eva
Jammer Om Te Hoor
Jammer Om Te Hoor
Jammer Om Van Jou Kak Te Hoor
Jammer Om Van Jou Kak Te Hoor
Jammer om te hoor
Jammer om te hoor
All Tracks - Andre Swiegers
All Tracks - Andre Swiegers
andre swiegers
andre swiegers
Andre Swiegers - Die Sirkels van Tyd
Andre Swiegers - Die Sirkels van Tyd
Andre Swiegers - No one like you
Andre Swiegers - No one like you
Andre Swiegers - Wicked kinda woman
Andre Swiegers - Wicked kinda woman
Andre Swiegers - Blou
Andre Swiegers - Blou
Bakhandmaan(Andre Swiegers)
Bakhandmaan(Andre Swiegers)
Andre Swiegers - Hoor hoe val die reën & Bitterlief
Andre Swiegers - Hoor hoe val die reën & Bitterlief
Steyn de Wet - Jammer om van jou kak te hoor (Live @ Gifberg Spook 29/03/2019)232038
Steyn de Wet - Jammer om van jou kak te hoor (Live @ Gifberg Spook 29/03/2019)232038
Andre Swiegers - Blou (Live @ Afriganza 2014)
Andre Swiegers - Blou (Live @ Afriganza 2014)
Jammer om van Jou K@k te hoor Teaser - Die T.A.B.O. ft. Steyn de Wet
Jammer om van Jou K@k te hoor Teaser - Die T.A.B.O. ft. Steyn de Wet
Andre Swiegers - Eva (Live @ Afriganza 2014)
Andre Swiegers - Eva (Live @ Afriganza 2014)
André Swiegers - Die oorlog hou nooit op nie  (The war is never-ending)
André Swiegers - Die oorlog hou nooit op nie (The war is never-ending)
andre swiegers
andre swiegers

Lyrics

Ek hoor Faan beklee 'n nuwe posisie
Hy is nou Meneer Ondernemer
'n Company-kar gekry, ja koel
Hy ry met 'n lykswa rond

Ek hoor Anna't nog 'n kind gekry
En Simon haar man soek nog steeds 'n job
Nou tel hy sy kinders oor 'n bottel bier
Daar's nou ses in plaas van vyf om na te kyk

Jammer om te hoor
Sê, jammer om te hoor
So dink ek by myself
Terwyl ek in die rook
Van die lorrie voor my ry
Jammer om te hoor
Sê, jammer om te hoor
Ek voel nou sommer goor

Ek hoor George is op sy voete gehelp
Die bank het sy kar onder hom uit kom vat
Die dak oor sy kop het ook saam gegaan
Gelukkig is George nog daar

Ek hoor Nellie het 'n shrink gaan sien
Iemand wat haar loskoppie kan red
En net toe sy weer bietjie son kon sien
Toe skiet die shrink homself dood

Jammer om te hoor
Sê, jammer om te hoor
So dink ek by myself
Terwyl ek in die rook
Van die lorrie voor my ry
Jammer om te hoor
Sê, jammer om te hoor
Ek voel nou sommer goor

Jammer om te hoor
Sê, jammer om te hoor
So dink ek by myself
Terwyl ek in die rook
Van die lorrie voor my ry
Jammer om te hoor
Sê, jammer om te hoor
Ek voel nou sommer goor
Ek voel nou sommer goor
Ek voel nou rerig goor


Albums has song "Jammer Om Te Hoor"

Singles

Singles

  1 songs
Singles

Singles

  1 songs