LOADING ...

Geheueverlies

Song info

"Geheueverlies" (2019) on the albums Mal Oor Jou(2018), Mal Oor Jou(2018).

"Geheueverlies" Videos

Tarryn Lamb - Geheueverlies
Tarryn Lamb - Geheueverlies
Tarryn Lamb_ Geheueverlies
Tarryn Lamb_ Geheueverlies
Tarryn Lamb - Geheueverlies - Karaoke with Lyrics
Tarryn Lamb - Geheueverlies - Karaoke with Lyrics
Tarryn Lamb - Vier Woorde
Tarryn Lamb - Vier Woorde
Eloff - Geheueverlies (Official Music Video)
Eloff - Geheueverlies (Official Music Video)
Tarryn Lamb - Mal Oor Jou
Tarryn Lamb - Mal Oor Jou
Tarryn Lamb performs "Geheueverlies"
Tarryn Lamb performs "Geheueverlies"
Tarryn Lamb - Geheueverlies (DJ Snow SA Bootleg)
Tarryn Lamb - Geheueverlies (DJ Snow SA Bootleg)
Tarryn Lamb - Geheuverlies (2020 Tropical House Remix)
Tarryn Lamb - Geheuverlies (2020 Tropical House Remix)
Tarryn Lamb
Tarryn Lamb
Mal Oor Jou
Mal Oor Jou
Tarryn Lamb - Hoor Jy My | Official Video
Tarryn Lamb - Hoor Jy My | Official Video
Tarryn Lamb - Geheueverlies
Tarryn Lamb - Geheueverlies
Geheueverlies - Karaoke Sing-a-long - Tarryn Lamb
Geheueverlies - Karaoke Sing-a-long - Tarryn Lamb
Karlien van Jaarsveld - Geskeurde Jeans (Amptelike Musiekvideo)
Karlien van Jaarsveld - Geskeurde Jeans (Amptelike Musiekvideo)
Geheueverlies - Carlien Coetzer (Cover) by Tarryn Lamb
Geheueverlies - Carlien Coetzer (Cover) by Tarryn Lamb
Riana Nel - Dans (Amptelike musiekvideo)
Riana Nel - Dans (Amptelike musiekvideo)
Top Songs - Tarryn Lamb
Top Songs - Tarryn Lamb
Demi Lee Moore - Maak My Jou Tequila
Demi Lee Moore - Maak My Jou Tequila
Geheueverlies - ProTrax Karaoke Demo
Geheueverlies - ProTrax Karaoke Demo

Lyrics

Vasgehou soos net jy kon
Mooiste woorde uit you mond
Saam met jou die sterre kyk
So gelukkig saam gelyk
Saam 'n huis gebou op sand
Die keuses van 'n dwase man
Die reën geval die vloed stuig op
Ek bou weer oor maar op 'n rots
Vat jou vashou vat jou liefde
Gee my net geheueverlies
Eks gereed, ek wil vergeet
Vat die seerkry en die soene
Alles wat ons saam gedoen het
Ek verkies geheueverlies
My geleer hoe om te wees
Hoe om te lief, hoe om te leef
Ek is net hartseer, glad nie kwaad
Ek wens ek kon jou eerder haat
Maar hoe vergeet 'n mens mekaar
Vat dit 'n dag, 'n maand of jaar
Want jy was amper wat ek kort
Ek bou weer oor maar op 'n rots
Vat vashou vat jou liefde
Gee my net geheueverlies
Eks gereed, ek wil vergeet
Vat die seerkry en die soene
Alles wat ons saam gedoen het
Ek verkies geheueverlies
Vat jou vashou vat jou liefde
Gee my net geheueverlies
Eks gereed, ek wil vergeet
Vat die seerkry en die soene
Alles wat ons saam gedoen het
Ek verkies geheueverlies, geheueverlies
Vat jou vashou vat jou liefde
Gee my net geheueverlies
Eks gereed, ek wil vergeet
Vat die seerkry en die soene
Alles wat ons saam gedoen het
Ek verkies geheueverlies


Albums has song "Geheueverlies"