LOADING ...

Eendag

Song info

"Eendag" (2018)

"Eendag" Videos

Elandré - Eendag (Live at The Shack, Pretoria, 2017)
Elandré - Eendag (Live at The Shack, Pretoria, 2017)
Eendag
Eendag
Elandré Schwarts perform "Eendag" LIVE!
Elandré Schwarts perform "Eendag" LIVE!
Elandré - Dag & Nag
Elandré - Dag & Nag
Eendag by Elandré (Short Afrikaans Cover then Short English Translation)
Eendag by Elandré (Short Afrikaans Cover then Short English Translation)
One Day by Jake Visconti (Translation of Eendag by Elandré)
One Day by Jake Visconti (Translation of Eendag by Elandré)
Elandre Schwartz op Bok Radio / BokTv - 2 November 2016
Elandre Schwartz op Bok Radio / BokTv - 2 November 2016
Elandré - Honderd Duisend Maal
Elandré - Honderd Duisend Maal
Ek glo dat my liggaam eendag opgewek sal word
Ek glo dat my liggaam eendag opgewek sal word
Elandré - Lieflik (Official Music Video)
Elandré - Lieflik (Official Music Video)
Elandré - Vuur Op Die Water
Elandré - Vuur Op Die Water
20 vinnige vrae aan Elandré
20 vinnige vrae aan Elandré
Elandré - Forever (Live at The Shack, Pretoria, 2017)
Elandré - Forever (Live at The Shack, Pretoria, 2017)
Top Songs - Elandré
Top Songs - Elandré
Elandré - In Hierdie Ding
Elandré - In Hierdie Ding
Hi, ek is Elandré en ek is Net Mens.
Hi, ek is Elandré en ek is Net Mens.
Net mens Season 1 - Elandré
Net mens Season 1 - Elandré
Elandré - Binne & Buite (Official Music Video)
Elandré - Binne & Buite (Official Music Video)
Elandré Gesels Oor Dag & Nag
Elandré Gesels Oor Dag & Nag
Herleef Die Groot Oomblik: Elandré - Vuur Op Die Water
Herleef Die Groot Oomblik: Elandré - Vuur Op Die Water

Lyrics

Eendag

Vir nou,
Vir nou is ek lief vir jou.
Vir nou hou ek vas aan jou.
Tot ek beter woorde kry.

Vir nou,
Vir nou het ek man geraak
En probeer om als reg te maak
Wat die tyd verniel het.

Nog net een dag
Voor ons vergaan.
Voor wat ek is in sak en as is
En ons al twee weer alleen is.
Eendag

Eendag

Tot nou
Het ek dinge vermy
En kanse laat verby gly om te sê
Hoe seer my hart klop hier binne my

Tot nou
Het ek woorde terug gehou
Maar hoe kan 'n man se
Dat sy lewe voor jou voete lê

Nog net een dag
Voor ons vergaan.
Voor wat ek is in sak en as is
En ons al twee weer alleen is.
Eendag
Nog net een dag
Voor ons vergaan.
Terug na die grond met wie ek een is
en herinneringe stil rus.
Eendag

*Wie nie wag nie, sal nie wen nie
Jy's op pad. Jy's bestem. Moeg gepraat. Moeg probeer. Uit en uit jou les geleer.
Jy's die horison my skat. Die stof lê op jou kronkel pad.
Eendag sal jy my kan saam vat.

Na eendag
Voor ons vergaan.
Voor wat ek is in sak en as is
En ons al twee weer alleen is
Eendag

Nog net een dag
Voor ons vergaan.
Terug na die grond met wie ek een is
en herinneringe stil rus
Eendag

Eendag


Albums has song "Eendag"