LOADING ...

Die Vrou Wat Ek Liefhet

Song info

"Die Vrou Wat Ek Liefhet" (2018)

"Die Vrou Wat Ek Liefhet" Videos

Jo Black   Die Vrou Wat Ek Liefhet
Jo Black Die Vrou Wat Ek Liefhet
Jo Black - Die vrou wat ek lief het (Agter die skerms)
Jo Black - Die vrou wat ek lief het (Agter die skerms)
Jo Black - Bitter
Jo Black - Bitter
Wat As
Wat As
Skepe
Skepe
Vreesloos
Vreesloos
Ek Sal Sing
Ek Sal Sing
Die Taal Van My Hart
Die Taal Van My Hart
Verlore Seun
Verlore Seun
Die Weerlig Slaan
Die Weerlig Slaan
Een Klein Klippie
Een Klein Klippie
As Ek Skreeu
As Ek Skreeu
Suiderkruis
Suiderkruis
Vrede Vind
Vrede Vind
Bloed En Vlees
Bloed En Vlees
Ek Wonder Soms
Ek Wonder Soms
Music videos
Music videos
Jo Black
Jo Black
Dewald Wasserfall - So sterk soos 'n vrou
Dewald Wasserfall - So sterk soos 'n vrou
Jo Black - Bitter (Lyrics/Lirieke)
Jo Black - Bitter (Lyrics/Lirieke)

Lyrics

My hart is my toevlug
Ek gee dit nou vir jou
Draai hom toe met ware liefde
Jy kan hom altyd by jou hou
Ek sien dit in die sterre
Ek hoor dit in jou stem
Daars meer in hierdie lewe
Soveel meer vir ons bestem

Jy's die vrou wat ek liefhet
Jy's die vrou wat my hart het
In my diep oseaan sal jy jou arms om my slaan
Ek sal die wêreld kan aanvat omdat jy agter my staan
Jy's die vrou wat ek liefhet
Ek sê dit nie genoeg nie
Maar ek weet dat jy verstaan
Dat 'n man verloor sy woorde
As 'n vrou soos jy, voor hom staan
Jy's die vrou wat ek liefhet
Jy's die vrou wat my hart het

In my diep oseaan sal jy jou arms om my slaan
Ek sal die wêreld kan aanvat omdat jy agter my staan
Jy's die vrou wat ek liefhet
Jy's die vrou wat ek liefhet
Jy's die vrou wat my hart het
In my diep oseaan sal jy jou arms om my slaan
Ek sal die wêreld kan aanvat omdat jy agter my staan
Jy's die vrou wat ek liefhet
Die vrou wat my hart het


Albums has song "Die Vrou Wat Ek Liefhet"