LOADING ...

As Jy Nog Twyfel

Song info

"As Jy Nog Twyfel" (2017)

"As Jy Nog Twyfel" Videos

As Jy Nog Twyfel - Burgerd Botha
As Jy Nog Twyfel - Burgerd Botha
As Jy Nog Twyfel
As Jy Nog Twyfel
As Jy Nog Twyfel
As Jy Nog Twyfel
Burgerd Botha Musiek
Burgerd Botha Musiek
Oulike Liedtjies
Oulike Liedtjies
Top Tracks - Burgerd Botha
Top Tracks - Burgerd Botha
Trou liedjies
Trou liedjies
Afrikaans
Afrikaans
Afrikaans
Afrikaans
Afrikaans
Afrikaans
Afrikaans
Afrikaans
Afrikaans
Afrikaans
Afrikaans
Afrikaans
Afrikaans
Afrikaans
Lekker braai songs
Lekker braai songs
Afrikaanse Musiek
Afrikaanse Musiek
Afrikaans
Afrikaans
Afrikaans
Afrikaans
Afrikaanse musiek
Afrikaanse musiek
Twyfel jy nog
Twyfel jy nog

Lyrics

dra jou hart by my binne my eie hart.
jy moet weet ek is nooit daar sonder nie.
en waar ek ook gaan, gaan jy saam met my.
liefling jy is n deel van my.
en wanneer die storms van die lewe kom om alles te verwoes sal ek en jy bly staan.
as jy nog twyfel of ek werklik lief is vir jou kom laat ek jou vas hou.
sal jy vir my n miljoen keer vra of ek jou steeds in my hart sal dra bly die antwoord ja .
elke keer sal ek jou net weer sê hoe veel meer ek jou nog lief sal he, jou nog lief sal he.
ek het jou so lief, meer as my self jy is die beste deel van my.
dan vra jy nog hoe kies ek jou?
jys vir my die mooiste vrou.
wanneer die storms van die lewe kom om alles te verwoes sal ek en jy bly staan.
as jy nog twyfel of ek werklik lief is vir jou kom laat ek jou vas hou.
sal jy vir my n miljoen keer vra of ek jou steeds in my hart sal dra bly die antwoord ja .
elke keer sal ek jou net weer sê hoe veel meer ek jou nog lief sal he, jou nog lief sal he.
die mooiste deel van jou is dardie pragtige van jou wat ek nie sal verloor nie.


Albums has song "As Jy Nog Twyfel"

Singles

Singles

  1 songs